Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magani Ridge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing wonderlik. Wragtig 'n wonderlike plekkie in die hart van die bos. Die diere wat mens sien net op die stoep is amazing. Die plekkie self is netjies, skoon en ruim. Sal oor en oor daar inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rus vir my siel. Heerlik verby! Geniet die nuwe aanbouing van die sitplek buite, en ook veilig en gemaklik om diere te fotografeer, die swembad altyd 'n pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colyn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek vir ons. Ons het heerlik gekuier, die diere wat kom inloer het, het dit ekstra spesiaal gemaak. Die plek was vir ons twee ideaal gewees en ons gaan beslis weer dit besoek - een van my gunstelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very relaxing. Very lovely and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Aangenaam, rustig. Lekker weg en in die bos. Klomp diere wat verbygaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay-deane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Amazing and relaxing. We enjoyed it very much, it was very relaxing. The air-conditioning and pool were amazing in that heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhardus P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Het baie lekker gebly. Het al die wilde diere by die huis geniet. Die huis het bietjie aandag nodig. Gordyne is oud en vuil, gebroke venster in die kombuis, ingeboude braai is in baie swak toestand en kan nie gebruik word nie. Buite die kombuis is 'n soliede deur nodig wat kan toemaak, i.p.v. 'n sekuriteitshek sodat jy nie al die kositems en kombuis heeltyd hoef weg te pak nie. En om die ape uit te hou. Die stortvloer is baie glibberig as jy stort, en moes 'n badkamer mat in die stort gebruik om op te staan sodat jy nie gly en val nie. Die huis se plafonne het ook 'n goeie skoonmaak nodig. Houtvloere, dekarea en houtreëlings het 'n afskuur nodig en moet weer gevarnish word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Had animals visiting daily. The kitchen outside in winter is a challenge without an oven. The sugar cane trucks day and night were disturbing. The bats in the roof are noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Dalene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlik en rustig. Vriendelike diens met aankoms en geen ekstra kostes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons verblyf by Magani Ridge was uit die boonste rakke, die diere en omgewing was presies wat ons nodig gehad het vir sielsrus. Baie dankie aan Michelle vir jou vriendelikheid. Ons was nog baie beïndruk met die buitekombuis. 'n Klein voorstel van my kant af sou wees om bietjie meer skadu op te sit oor die swembad, maar verder het ons dit terdeë geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1641, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1399fc89da00ae3e5bda7760eee20cbfe69cad62ecff124b76100377abb387f7bd357ea8dd4c9fc0892ec85292243207c3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 63 5 1 5 1641 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.343371532011 31.762472391129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang