Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magda's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Magda's Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janeke V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeke V

Fantastiese plek om lekker te kuier en rus.

Baie lekker ligging. Uitstekend ingerig. Baie vriendelike gasvrou.

Magda's Place se terugvoer

Baie dankie Janeke. Ek is bly julle het die tydjie in Yzerfontein geniet. Yzer groete

Magda's Place
Ethan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethan D

Relaxing, beautiful and clean.

We had some complications with the booking, and the hosts resolved the matter with patience and integrity. We appreciate the hospitality.

Magda's Place se terugvoer

Hello Ethan
Thank you for your kind words.
We hope to see you again soon.
Have a peachy day.

Magda's Place
Theana N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theana N

Magical. Pearl Bay, Yzerfontain & Magda all very special.

Pearl Bay is magical, Magda is lovely and the place is special. Beautiful and very comfortable apartment.

Magda's Place se terugvoer

Thank you for your kind words, Theana. Please come back soon.

Magda's Place
Rodney W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney W

Wonderful.

We arrived quite a bit later than the allowed booking in time but were greeted with friendliness. The place is well equipped, particularly the kitchen with more than enough crockery, cutlery, etc., and even a well-sized air fryer. Plumbing throughout worked well, including the shower; hot water is almost instantaneous. Good quality bedding, sufficient towels, and even 2 adult gowns. Overall, it is a really comfortable and adequately equipped place.

Magda's Place se terugvoer

Dear Rodney.
Thank you for your kind words. Much appreciated.
Regards
Magda

Magda's Place
Johan N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Was heelike naweek. Lekker ontspan en gan stap langs die see!

Baie oulike goed toegeruste plek! Ook met baie spasie. DSTV, WiFi en krag het heerlik gewerk selfs tydens beurtkrag!

Alet Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet Z

Heerlike naweek weg!

Ons vier volwassenes het Magda's Place 'n aangename, skoon, moderne en ruim wooneenheid gevind. Magda het ons persoonlik kom ontmoet en ons het haar geselskap geniet. Omdat die eenheid slegs 'n paar honderd meter van die pragtige strand is, kon ons lang ente langs die see gaan stap. Yzerfontein het soveel lekker eetplekke en bied soveel vir 'n besoeker dat twee dae eintlik te min is om daar te vertoef. Die goed toegeruste kombuis het dit ook vir ons moontlik gemaak om lekker tussen-in happies voor te berei en só op onthaalkoste te besnoei.

Margaret M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Baie lekker gebly.

Lekker gebly, baie netjies en goeie ligging. Kan vir seker aanbeveel.

Magda's Place se terugvoer

Hallo Margaret.
Baie dankie dat julle Magda's Place gekies het vir julle wegbreek. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gou weer
Groetnis
Magda

Magda's Place
Natalie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S

Baie aangename verblyf.

Magda's Place is binne loopafstand van die see en dus baie goed geleë. Die doel van ons wegbreek was om te herlaai en 'n rustige tyd te hê. Dit is presies wat ons gekry het. Magda's Place is baie goed toegerus en ons het nooit eens die effek van beurtkrag ervaar nie!

Magda's Place se terugvoer

Baie dankie Natalie. Ek is bly julle het die kuier geniet. Kom gou weer. Groete. Magda

Magda's Place
Sieg P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sieg P

Heerlik.

Ons het heerlik gebly, baie goed toegerus.

Lea H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea H

Uitstekend. Kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel.

Alles was baie netjies en op hul plek. Kindervriendelik. Die tweeling van 3 jaar is deur Magda bederf deur paaseiers in die tuin weg te steek. Baie dankie Magda. Ons waardeer jou omgee. Mag dit vorentoe net goed met jul gaan. Ai en dit was wonderlik om 24 uur per dag elektrisiteit te kon benut.

Magda's Place se terugvoer

Hallo,
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle tweeling is pragtig.
Yzer groete,
Magda

Magda's Place
Priscilla P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla P

It was a pleasant stay.

The Wi-Fi was intermittent and slow.

Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Huis weg van die huis.

Magda's Place is 'n uitmuntende vakansiebestemming en ons sal vir seker op geen ander plek bespreek as ons weer Yzerfontein toe gaan nie. Hennie en Magda het 'n fantastiese plekkie geskep waar mens kan uitspan en hulle gaan uit hulle pad om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die plekkie is volledig toegerus met alles wat mens nodig het en meer. Ons het heerlik vakansie gehou en wens net ons kon langer bly.

Magda's Place se terugvoer

Hello Johan
Baie dankie vir die mooi boodskap, dit word opreg waardeer.
Julle was lekker gaste, kom asb gou weer.
Mooi bly,
Liefde liefde
Magda

Magda's Place
Nikita C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita C

Rustige wegbreek in Yzerfontein.

Ek is amper te bang om 'n goeie review te gee omdat ons graag weer sal wil kuier by Magda's Place en wil nie hê dit moet vol geboek wees nie, maar die plekkie is puik. Skoon, netjies en warm met 'n klein see-uitsig. Ons het 'n warm verwelkoming ontvang deur Magda en sommer dadelik ingelig van die eetplekke in die area. Ons gaan beslis gou weer inloer.

Magda's Place se terugvoer

Baie dankie liewe Nikita, jy maak my hart bly☺♥
Julle is 'n pragtige familie.
Julle is altyd welkom.
Liefde liefde
Magda

Magda's Place
Bianca O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

Ontspanning, beeldskoon, rustig

Die verblyf is lekker ruim, baie mooi ligging. Eienaar is baie vriendelik en gasvry. Ons het die naweek daar baie geniet en lekker ontspan

Magda's Place se terugvoer

Hallo Bianca
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was lekker om julle te ontmoed.
Mooi daggie vir jou.
Groete
Magda

Magda's Place
Phia B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia B

Heerlik gebly, goed toegerus. Baie lekker naby aan die see!

Heerlike stapafstand van die see af so kinders het dit baie geniet. Lekker ruim woonplek en veilig. Baie mooi en netjies.

Amanda G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Rustige skoon volledig toegeruste verblyf met pragtige uitsig naby strand.

Uitstekende diens en vriendelikheid vanaf Magda. Dit is die 2de keer wat ons by Magda's oorbly en en sal beslis elke jaar terugkom.

Magda's Place se terugvoer

Baie dankie Amanda, ek waardeer die mooi verwysing. Julle is altyd welkom.

Magda's Place
Johanna L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L

Baie aangenaam, ons sal weer soontoe gaan.

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid is ruim en was baie netjies met alle geriewe en ekstras om 'n mens gemaklik en tuis te laat voel. Die eienares gee om vir haar gaste. Ons het die tydjie baie geniet en kan die plek met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Elaine S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S

‘n Ideale plekkie om af te saal - of dit nou vir lê en lees of stap op die strand is!

Magda’s Place skep ‘n oop gevoel. Die oopplan kombuis- en kuierarea is lieflik ingerig vir saam sit en kuier of lê en lees. Daar is tot bordspeletjies bo in die kas - ideaal vir kwaliteittyd vir gesinne! Die woonstelletjie is nie direk op die strand nie, maar is slegs 3 minute se stap van die strand af. Oom Hennie het ons so mooi met ons braaivuurtjie gehelp en tannie Magda met ietsie vir ‘n gebrande vinger! Ons het baie veilig gevoel! Baie dankie vir ‘n heerlike Yzerfontein-kuier!

Magda's Place se terugvoer

Hi Elaine
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was heerlik om julle hier te hê. Julle is 'n pragtige gesin. Dit was so lekker om te sien hoe jou kinders saam kuier, braai en kosmaak. Jammer vir die vinger, hoop hy is al gesond. Kom kuier gou weer.
Yzer-groete
Magda

Magda's Place
Paula E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Paula E

This is not a child friendly place despite what owner says.

The owner needs to look at what is advertised again. This unit is by no means child friendly! If only we had known this upfront we could have chosen a suitable house. The owners live on the property and don't respect the privacy of the guests at all. You're being watched and the kids were not free to play in the garden. They were chased away when they got to close to the owners section of the yard ─ which was open. There is no guest loo as advertised.

Magda's Place se terugvoer

Dear Paula,
I am sorry you feel that you have to give me a bad review. I have never had any complaints about my advertising, my establishment is now in its 5th year. You read the reviews in my guestbook where guest specifically mentioned that their children had such a good time, that we respect their privacy and that we are very kind. In fact, the very last message in my guest book was from a family with 2 children who said they had so much fun. You could not have missed it as you wrote over that message and across 4 pages in my guestbook in bold about what I terrible person I am. I never chased your kids out of any area. There is a garden with lawn next to the unit for the exclusive use of my guests. I merely asked you to please ask the kids not to run up and down the stairs and bang on my lounge door.
As far a privacy is concerned, I left home on Saturday morning and returned late on Sunday. I never spoke to you, only when you phoned me to come down and give you a wire brush. So I cannot see when I invaded your privacy. We went to dinner Sunday evening and upon arrival, I received a rude message from you regarding slow internet, I immediately came down to try and assist, only to be shouted and screamed at because the internet was too slow and you were trying to download movies and stuff from Netflix, you claimed that it was your right to use the internet as you see fit because you are paying for it. One of your children climbed in the built-in cupboard and broke the shelf, you did not mention anything to me. You left on Monday morning without saying goodbye, you left the door and the windows of the unit open and just left. Please accept my apology if you feel I did you wrong in any way.
Keep well and kind regards,
Magda

Magda's Place
Karen P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Lieflike plek wat in al ons behoeftes voorsien het.

Die verblyf is gemaklik, ruim, skoon en veilig. Alles wat nodig is word voorsien. Die eenheid is uitstekend geleë.

Magda's Place se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer die mooi terugvoer.

Magda's Place
Claudia O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia O

Fantastiese naweek en baie ontspannend.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Kon heeltemal afskakel en die wonderlike atmosfeer geniet.

Magda's Place se terugvoer

Baie dankie Claudia. Dit was lekker om julle tweetjies hier te hê. Kom gou weer en bring die manne saam.
Groete,
Magda

Magda's Place
Ilse S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Absoluut puik!

Dit was voorwaar 'n verrassing! Vriendelike en hulpvaardige diens. Ruim, silwerskoon woonstel, beddegoed beste kwaliteit, weldeurdagte kombuis met alles wat mens sou benodig. Sal Magda's Place met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

Magda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek waardeer.
Kom gou weer.
Groete,
Magda

Magda's Place
Jaco E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Rustig.

Goeie plek om te ontspan. Skoon, netjies, heerlik gerus.

Magda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap.
Ek is bly julle het dit geniet.
Mooi dag
Groete
Magda

Magda's Place
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 118, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e6190f5321b10be475c631872b9f801bcea67589afb898f80feda6ae0f8bcf6cfb8119b452e3925707f0e97d3bd69466b4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 118 Dassen Island Drive Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364271548857 18.162155896425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang