Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magda's Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Janeke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastiese plek om lekker te kuier en rus. Baie lekker ligging. Uitstekend ingerig. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Magda's Place
Baie dankie Janeke. Ek is bly julle het die tydjie in Yzerfontein geniet. Yzer groete

Ethan D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Relaxing, beautiful and clean. We had some complications with the booking, and the hosts resolved the matter with patience and integrity. We appreciate the hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Magda's Place
Hello Ethan Thank you for your kind words. We hope to see you again soon. Have a peachy day.

Theana N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Magical. Pearl Bay, Yzerfontain & Magda all very special. Pearl Bay is magical, Magda is lovely and the place is special. Beautiful and very comfortable apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Magda's Place
Thank you for your kind words, Theana. Please come back soon.

Rodney W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Wonderful. We arrived quite a bit later than the allowed booking in time but were greeted with friendliness. The place is well equipped, particularly the kitchen with more than enough crockery, cutlery, etc., and even a well-sized air fryer. Plumbing throughout worked well, including the shower; hot water is almost instantaneous. Good quality bedding, sufficient towels, and even 2 adult gowns. Overall, it is a really comfortable and adequately equipped place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magda
Magda's Place
Dear Rodney. Thank you for your kind words. Much appreciated. Regards Magda

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Was heelike naweek. Lekker ontspan en gan stap langs die see! Baie oulike goed toegeruste plek! Ook met baie spasie. DSTV, WiFi en krag het heerlik gewerk selfs tydens beurtkrag!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alet Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlike naweek weg! Ons vier volwassenes het Magda's Place 'n aangename, skoon, moderne en ruim wooneenheid gevind. Magda het ons persoonlik kom ontmoet en ons het haar geselskap geniet. Omdat die eenheid slegs 'n paar honderd meter van die pragtige strand is, kon ons lang ente langs die see gaan stap. Yzerfontein het soveel lekker eetplekke en bied soveel vir 'n besoeker dat twee dae eintlik te min is om daar te vertoef. Die goed toegeruste kombuis het dit ook vir ons moontlik gemaak om lekker tussen-in happies voor te berei en só op onthaalkoste te besnoei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gebly. Lekker gebly, baie netjies en goeie ligging. Kan vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Magda's Place
Hallo Margaret. Baie dankie dat julle Magda's Place gekies het vir julle wegbreek. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gou weer Groetnis Magda

Natalie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie aangename verblyf. Magda's Place is binne loopafstand van die see en dus baie goed geleë. Die doel van ons wegbreek was om te herlaai en 'n rustige tyd te hê. Dit is presies wat ons gekry het. Magda's Place is baie goed toegerus en ons het nooit eens die effek van beurtkrag ervaar nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Magda's Place
Baie dankie Natalie. Ek is bly julle het die kuier geniet. Kom gou weer. Groete. Magda

Sieg P
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Heerlik. Ons het heerlik gebly, baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lea H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Uitstekend. Kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Alles was baie netjies en op hul plek. Kindervriendelik. Die tweeling van 3 jaar is deur Magda bederf deur paaseiers in die tuin weg te steek. Baie dankie Magda. Ons waardeer jou omgee. Mag dit vorentoe net goed met jul gaan. Ai en dit was wonderlik om 24 uur per dag elektrisiteit te kon benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Magda's Place
Hallo, Baie dankie vir jou mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle tweeling is pragtig. Yzer groete, Magda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 118, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e6190f5321b10be475c631872b9f801bcea67589afb898f80feda6ae0f8bcf6cfb8119b452e3925707f0e97d3bd69466b4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 118 Dassen Island Drive Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364271548857 18.162155896425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang