Magical Parkview Cottages
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westmeath-weg 76, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Magical Parkview Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lowerryke voorstad in Parkview, Johannesburg. Hierdie verblyf is op die eienaar se perseel en is ideaal vir paartjies, studente, sakereisigers of ontspanningsreisigers.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit het ook 'n skottelgoedwasser. Die leefareas in elke kothuis het gemaklike sitplek.
Gaste kan die privaat tuin met sitplek by elke kothuis, gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Westmeath-weg 76, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
Sien meer verblyf in Parkview Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westmeath-weg 76, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang