Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Magical Mongoose

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sarah S
1 nag
5.0
Okt 2024

Beautiful views, uitmuntende gasvryheid. Verskriklik dankie vir julle gasvryheid. Ons het julle plekkie verskriklik geniet, dit is beslis magical. Die staproetes, die view, die gemaklikheid van die eenheid was uitmuntend. Julle dorpie het my hart gesteel. Ons sien julle beslis gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
The Magical Mongoose
Dankie Sarah dat julle by ons plekkie kom bly het. Ons is bly julle het dit geniet, waardeer die terugvoer en sien uit om julle gou weer te verwelkom.

Jayde C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing place. You are both marvellous hosts. Thank you for a spectacular holiday. Your facilities and service were impeccable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
The Magical Mongoose
Jayde, thank you for the kind review. It was our pleasure hosting you.

Derick G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Weskus op die see. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
The Magical Mongoose
Baie dankie, Derick. Ons waardeer jou terugvoer en is bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle gou weer! Groete, Paul

Marene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Salig! Dit was heerlik! Alhoewel die plekkie klein is, bied dit regtig baie. Wonderlike uitsig, alles wat jy nodig het, TV, kombuisware. Baie veilig gevoel wat vir ons belangrik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2024

Lovely. We enjoyed and had a lot of peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
The Magical Mongoose
Thank you Sonia, it was a pleasure hosting you, and we take note of your feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandkiewiet-singel 29, Tooth Rock, Jacobsbaai, 4026, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a538b174c05de0830aec48ffd52a80ac6ad8eace37c941504a2410df88d3ca83170fbdbbbdfc014ea234245cfa8d4c8e6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 29 Strandkiewiet Crescent Tooth Rock 4026 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.982368634807 17.881896859852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang