Magisha Guest House
Beskrywing
Dié kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, handdoeke en 'n TV met DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Ontbyt is teen R100 per persoon beskikbaar, indien dit vooraf gereël is.
Inkloktyd is tussen 13:00 en 20:00 tensy daar 'n spesiale reëling gemaak is. Uitkloktyd is stiptelik om 10:00 die volgende dag.
'n Breekskadedeposito van R2000 word vereis.
Ongelukkig word studentegroepe, hennepartye, rampartye, sosiale partytjies of visvanggroepe nie aanvaar nie. Die instansie is slegs geskik vir 'n gesin of paartjies. Geen geraas na 22:00 word geduld nie. Indien die reëls nie nagekom is nie, word die breekskadedeposito verbeur.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank vir kinders jonger as 10 jaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging, oorgenoeg kasruimte, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, handdoeke en 'n TV met DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Ontbyt is teen R100 per persoon beskikbaar, indien dit vooraf gereël is.
Inkloktyd is tussen 13:00 en 20:00 tensy daar 'n spesiale reëling gemaak is. Uitkloktyd is stiptelik om 10:00 die volgende dag.
'n Breekskadedeposito van R2000 word vereis.
Ongelukkig word studentegroepe, hennepartye, rampartye, sosiale partytjies of visvanggroepe nie aanvaar nie. Die instansie is slegs geskik vir 'n gesin of paartjies. Geen geraas na 22:00 word geduld nie. Indien die reëls nie nagekom is nie, word die breekskadedeposito verbeur.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opalstraat 16, West Acres, Nelspruit, 1210, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang