Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magisha Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Braam M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Salig en rustig. James & Monique is uitstekende gashere. Ons het lekker by die braai gekuier in 'n veilige, stil area langs die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie oorslaap opsie. Baie netjies en baie vriendelike diens. Die badkamer van die eenheid waar ons gebly het is 'n tikkie aan die klein kant, maar voldoende vir 'n oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krizelda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die oornag was baie lekker gewees. Baie dankie. Waarde vir geld gewees, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie rustig. Dankie. Baie netjies. Wens net daar was 'n mikrogolf ook in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Meena T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

We stayed for a night on our way back from Kruger. The hospitality was excellent. The only issue was that it was difficult to get into the bath area as the door did not open fully.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaard D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Great! Netjies, vriendelik en toevallig 'n bussie wat ons kon vervoer (dink nie dit is normaalweg deel van die diens nie, maar het handig te pas gekom).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Heerlik ontspan, beurtkrag nie 'n probleem nie. Lekker afgekoel in die swembad. Ons het baie lekker gebly. Die perseel is ten volle toegerus vir beurtkrag. Baie veilig gevoel en 'n heerlike ontbyt geniet. Ek het niks om oor te kla nie. Julle sien ons weer. Keep up the good work, guys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Het vir 3 dae oorgebly om vir familie te kuier. Steven, die eienaar, was great. Niks is te veel gevra nie. Goeie waarde vir geld. Ek dink as 'n gastehuis is die woning 'n puik plek. Dit het ook 'n 30 kVA generator. Vir besoekers is dit die klein en fyn detail wat tel: as daar koeldrankglase is, maak seker dit lyk dieselfde, hoor by kliënte of hulle 'n stel wynglase benodig, los 'n paar servette in die kombuisie. Ek dink in die algemeen is die Open View-pakket pateties en hooooogs frustrerend. Baie baie potensiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Baie lekker gekuier en Felix was baie behulpsaam. Hou baie van die omgewing, stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Uitstekende kliëntediens. Vriendelike, behulpsame personeel wat uit hulle pad sal gaan om hulle kliënte gelukkig te hou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opalstraat 16, West Acres, Nelspruit, 1210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ddd45b4dc599bc50bcf2d94bbc7f5ec47b3a26275aa24e5309f69902dbfbe8a1b295eaf4cbded7471812a102d3d902ab90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 16 Opal Street West Acres 1210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.473851 30.94872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang