Magisha Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opalstraat 16, West Acres, Nelspruit, 1210, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Magisha Guest House is geskik vir sakereisigers, en paartjies in Mbombela (Nelspruit). Dis in die middedorp in 'n still woonbuurt geleë en ongeveer 1,8 km vanaf Ilanga Mall. Die buurt word omring deur groot bome en Laeveldse plantegroei. Ons bied gehalte-verblyf die gastehuis is beveilig met elektriese omheinings en kameras.
Die gastehuis is ideaal naby die sentrale sakegebied en winkelsentrums, Mediclinic-hospitaal, City Bug, restaurante en die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geleë. Die Kruger Nasionale Wildtuin, Blyderivierspoort, Pelgrimsrus, Baberton, Kaapsche Hoop, Forever Resorts, Jane Goodall Chimpanzee Sanctuary, Swaziland en Maputo is net 'n entjie weg.
Die gastehuis beskik oor 5 smaakvol gemeubileerde suites almal op grondvlak. Elke suite beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Daar is ook lugversorging, oorgenoeg kasruimte, 'n yskassie, koffie- en teemaak geriewe, bad handdoeke seep en 'n TV met DStv-hotelpakket.
Die gastehuis bedien nie tans enige maaltye nie, maar die kombuis in die huis kan gebruik word op versoek.
Daar is 'n swembad op die perseel waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, (slegs een voertuig per kamer asb.) sowel as braaigeriewe en gratis WiFi.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Opalstraat 16, West Acres, Nelspruit, 1210, Mpumalanga
- Gaste dink Magisha Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opalstraat 16, West Acres, Nelspruit, 1210, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang