Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Yaa A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome. Fantastic home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing. Everything was perfect, perfect location, perfect host, perfect atmosphere. Thanks for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons was 4 vriende wat by Magnolia Cottage tuis was. Magnolia Cottage is een van die min plekke waar ek al was, waar die eienaar ook op die perseel bly. Hulle het ons ons uit en uit privaatheid gegee en slegs een keer gevra dat ons die "noise level" bietjie verminder en daarna ons in vrede gelaat. Hulle is baie behulpsaam en vriendelik en sal enige tyd weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicity
Magnolia Cottage
Ek is bly julle het jul tydjie geniet. Lekker om te sien jonk volwassenes kan hulle so lekker geniet. Sal definitief julle weer by ons verwelkom.

Dina-marie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was die ideale plek vir ons en sal definitief weer daar gaan bly. Ons het heerlik gebly en ek waardeer al die moeite wat gedoen is om die plekkie lekker te maak vir my 3-jarige!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicity
Magnolia Cottage
Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Dit was geen moeite om die plekkie gerieflik te maak vir julle nie. Ons waardeer die feit dat jy tyd geneem het om jou aanmerkings te skryf oor Magnolia Cottage.

Ashley E
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Huis baie netjies en stil. Baie tevrede met verblyf en diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Felicity
Magnolia Cottage
It was nice having you, hope you are able to sort out your car (oil leak). Regards Felicity

Harold M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Amazing. The host was wonderful, very friendly, and always made sure that we were okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicity
Magnolia Cottage
It was a pleasure hosting you guys, I'm glad you enjoyed your stay. It's so nice to have such an awesome bunch of people. Have an awesome festive season.

John T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Very pleasant and peaceful stay. Lovely hosts, friendly and kind. I am very impressed with Magnolia Cottage. I will definitely recommend it. Thanks to the hosts for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicity
Magnolia Cottage
It was lovely hosting your family, congratulations on your daughter completing her BA degree, we wish her well for the future. Congratulations to you as parents for encouraging her to do her best. Hope to see you soon. Best wishes for the festive season

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Felicity Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magnolia-singel 8, Thornton, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc08d5cad8eac2ed951cb137ec7d81de9c8bb1a3440ab4736c66e30c1c089cae5f63d3e1f70f7d16ea64e7176229876040d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 8 Magnolia Crescent Thornton 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.923708572446 18.534008949758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang