Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magnolia-singel 8, Thornton, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Magnolia Cottage is 'n woonstelletjie op die eienaar se perseel in Thornton. Dit bied toegang tot verskeie besienswaardighede en aktiwiteite soos die Grand West Casino and Entertainment World, wat ’n ysbaan, arkade, rolbal, bioskope, eetplekke en 'n casino het.

Dié woonstelletjie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Yaa A
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Fantastic home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Tania H
Saam met vriende
5.0
Amazing. Everything was perfect, perfect location, perfect host, perfect atmosphere. Thanks for having us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Robyn D
Saam met vriende
5.0
Ons was 4 vriende wat by Magnolia Cottage tuis was. Magnolia Cottage is een van die min plekke waar ek al was, waar die eienaar ook op die perseel bly...
Sien meer
Jun 2024
Dina-marie D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die ideale plek vir ons en sal definitief weer daar gaan bly. Ons het heerlik gebly en ek waardeer al die moeite wat gedoen is om die plekkie ...
Sien meer
Apr 2024
Harold M
Saam met vriende
5.0
Amazing. The host was wonderful, very friendly, and always made sure that we were okay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Felicity Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Magnolia-singel 8, Thornton, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Magnolia Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magnolia-singel 8, Thornton, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc08d5cad8eac2ed951cb137ec7d81de9c8bb1a3440ab4736c66e30c1c089cae5f63d3e1f70f7d16ea64e7176229876040d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 8 Magnolia Crescent Thornton 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.923708572446 18.534008949758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang