Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 96 resensies vir Magnolia Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hanlie J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Heerlike rustige omgewing en lieflike ruim, goed toegeruste selfsorg eenheid.

Baie lekker gekuier!

René D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Heerlik.

Gerieflik, veilig, 'n ek sal weer kom tipe verblyf. Sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Elmar V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Kon lekker rus met geen geraas en veilig voel.

Netjies, skoon en veilig. Sal elke keer daar oorslaap.

Sello S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello S

Good.

It was pleasant, the owner even gave me an extra blanket when I was feeling cold.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Thank you Sello, much appreciated. Trust your interview was successful.

Magnolia Akkommodasie
Michael M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

All in all very good value for what our team got. Thank you Leon from Magnolia Akkommodasie.

Our stay was great. We were on a business trip. Leon, the owner, arranged for our truck with a trailer and LDV with a trailer to be parked on his premises, so security was sorted.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Thanks Michael, I enjoyed the friendliness of your group and would host you anytime.

Magnolia Akkommodasie
Elsabe V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Rustig en skoon.

Lekker rustige omgewing. Netjies, skoon. Alles wat nodig was vir ons 1 nag verblyf. Gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.

Pamela V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela V

Stil, knus plekkie.

'n Stil, knus plekkie. Die eienaars is baie bedagsaam en doen moeite om hulle gaste welkom en tuis te laat voel.

Mark V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V

Lekker geslaap!

Baie goed gerus. Baie netjies ontvang.

Martin K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Baie netjies en stil.

Dit is regtig mooi daar.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie , ons waardeer die komplimente

Magnolia Akkommodasie
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Bekostigbare verblyf in skoon fasiliteite. Uiters netjies en funksioneel met veilige parkering vir jou voertuig.

Die verblyf is naby alles in 'n stil woonbuurt wat dit ideaal maak. Pryse is markverwant en was geskik geleë vir ons skoolreünie wat net een km vêr was. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoof roetes sonder om deur die midde stad te ry. Eienaar is vriendelik en woon op die perseel wat hom dus maklik beskikbaar maak in geval 'n probleem sou ontstaan.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie Johan, ons waardeer die positiewe resensie. Dankie vir die ondersteuning

Magnolia Akkommodasie
Adele H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Goeie ligging, waarde vir geld.

Ons was twee mammas wie se kinders netbal in Pietersburg gaan speel het. Goeie en veilige akkommodasie, en meer as voldoende vir 'n aand se oorslaap. Sal beslis weer daar tuisgaan. Hulle maak ook genoegsaam voorsiening vir tydens beurtkrag. Dankie Leon, sien jul weer!

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie julle, lekker om julle te huisves.

Magnolia Akkommodasie
Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Perfek.

Verblyf is bekostgbaar Ten volle aan my verwagting voldoen.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie Johan, ons waardeer dit baie.

Magnolia Akkommodasie
Trish B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

A great place for an overnight stay.

Leon was a great host - friendly and accommodating and helpful. Our teens all slept so well and all rated the place highly.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Thanks Trish, appreciate it.

Magnolia Akkommodasie
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Gesellig.

Geniet, naby alles. Waarde vir geld.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie Johan, waardeer dit.

Magnolia Akkommodasie
Hennie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Baie goed.

Ons het dit baie geniet.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie, waardeer dit.

Magnolia Akkommodasie
Heidi V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Rustig en gerieflik.

Ek het dadelik tuis gevoel, en die gasheer, Leon, was uiters rustig en het begrip gehad toe ek te vroeg opdaag. Baie dankie, Leon. Alice het my ontvang en ek kon nie vir hartliker en meer behulpsaam gevra het nie. Die verblyf is ruim, netjies, die ligging maklik om te vind en in 'n rustige woonbuurt. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie Heidi , waardeer jou positiewe resensie. Dit maak al die moeite en die ongewone ure die moeite werd.

Magnolia Akkommodasie
Erica B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica B

It was suitable for our needs.

We were happy with the accommodation.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Thank you for the support.

Magnolia Akkommodasie
Leolien C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leolien C

Dit was regtg gemaklike, veilige bly plek.

Ons was in Polokwane vir 'n troue en Magnolia was net om die draai van ons vriende. Lekker gerieflike, veilige ligging. Sal goed wees as hulle hang spasie vir klere kan voorsien. Daar was net rakkies in die kas. Wou graag die klere vir die troue uit hang om dit netjies te hou.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Bly julle het lekker gebly, jammer julle het die aparte hangplek gemis. Ons het dit nou meer opmerklik gemaak.

Magnolia Akkommodasie
Marelize R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R

Vriendelike diens, sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Meer gekry as wat ons verwag het.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Magnolia Akkommodasie
Theo W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo W

Very pleasant and the owner received us with great hospitality.

It's a beautiful and friendly accommodation.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Magnolia Akkommodasie
Nellie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Baie aangenaam.

Alles was skoon netjies en mense baie aangenaam. Dankie.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Magnolia Akkommodasie
Manie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie B

Ons baie lekker gebly.

Dit is baie skoon en netjies. In 'n baie rustige buurt, sal dit weer gebruik. Al wat ek sal noem is om dalk net 'n lugversoring vir die somer te jry om die kamers net bietjie af te koel. Waaier het bietjie gehelp.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie , waardeer dit

Magnolia Akkommodasie
Allen B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allen B

Comfortable.

Pleasant stay comfortable, all you need.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie , waardeer dit

Magnolia Akkommodasie
Fred O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred O

Beste verwelkoming.

Leon. Dankie baie vir jou gasvryheid en hulp met kort kennisgewing.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Thank you, we really appreciate it.

Magnolia Akkommodasie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ns B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ns B

Skoon en netjies.

Die gastehuis is goed geleë en het netjiese, skoon vertekke.

Ansie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Heerlik, rustige oorslaapplek.

Vriendelike eienaar, skoon, netjies en veilig. Dit was ’n heerlike, stil oornagplek vir ons gewees.

Carike L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carike L

Netjiese en skoon eenheid.

Baie dankie vir die ys in die vrieshokkie, seep by die wasbak, koekies en beskuit - klein bederfies!

Anita F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita F

Ons het slegs 1 aand oorgeslaap. Ons het gerieflik gebly.

Alles was skoon en netjies. Ons het nie van die braaigeriewe gebruik nie. Sentraal geleë.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie , waardeer dit

Magnolia Akkommodasie
Sheila R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila R

Excellent facilities, nice size room, comfortable bed.

We were very happy with the facilities and the whole setup.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende geriewe, 'n lekker groot kamer, gemaklike bed.

Ons was baie tevrede met die fasiliteite en die hele opset.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie julle.

Magnolia Akkommodasie
René D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Heerlik.

Heerlike oornagplek, maklik bereikbaar.

Carin V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Gerieflik.

Voel tuis, dis skoon, veilig en gerieflik.

René V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René V

Uitstekende verblyf. Pragtige houtmeubels. Alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Beddens heerlik. Baie skoon.

Leon dankie vir jou gasvryheid. Die verwelkomingsbederf koffie was heerlik. Slaap beslis weer by jou as ons in die area is.

Helgard H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgard H

Dahlia-kamer ideaal vir oornag vir 2 persone.

Kort spieël by wasbak in badkamergedeelte.

Magda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Leon was 'n baie behulpsame gasheer.

Leon Oosthuizen, van Magnolia Gaste Eenheid, het ons, 'n gesin van 4, 2 volwassenes en 2 tieners, sommer tuis laat voel deur die braai-area uit te wys en ekstra vriesruimte aan te bied, indien nodig, siende ons inkopies kom doen het voor die Kersweek en ver bly. Hy het ook tyd geneem om restaurante, flieks en verskillende koopsentrums aan ons uit te wys, omrede ons nie bekend was met Polokwane nie. Ons het regtig heerlik gebly. Die wooneenheid maak voorsiening vir al jou behoeftes en meer. Die geriewe was baie mooi, skoon en netjies. Die gastehuis het veilige parkering en is baie sentraal en veilig geleë. Baie dankie vir die ekstra bederf met beskuit, koffie, tee en suiker. Ons sal vir seker weer van Magnolia Gastehuis wil gebruik maak!

Peet G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G

Gerieflik.

Kamer het alles in wat nodig is. Het selfs DStv geniet. Veilig, baie min verkeer. Kamer was apart van ander gaste. Rustig. Bed is gerieflik.

Dalene D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Dit voel soos jou eie huis.

Het weereens baie lekker gebly. Die gesinskamer is uitstekend toegerus en daar is baie ruimte.

Connie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P

Heerlike stil en veilige omgewing naby aan ons funksiebestemming.

Ons het heerlik gebly. Netjiese kamer met alles wat ons nodig gehad het.

Elana S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Baie vriendelike diens.

Baie dankie, Leon, vir jou vriendelike diens.

Lindy V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Skoon, netjies en gemaklik beddens.

Baie gerieflik oornag met ons klein kinders, plek was mooi skoon met al die nodigste in die kombuis. Gemaklik beddens en 'n stil omgewing wat 'n goeie nagrus vir seker het!

Frank C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank C

Wonderlik.

Dit was wonderlik om daar te oornag. Het jou persoonlik tuis laat voel.

Dalene D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Ongelooflike diens.

Die gastehuis is uitstekend toegerus en ruim. Die gasheer was uiters hulpvaardig en het ons op alle vlakke tegemoet gekom. Ek kan werklik hierdie gastehuis aanbeveel. Het baie lekker gekuier.

Casper N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper N

Skoon, netjies, ruim = presies wat nodig is.

Sal sonder huiwering aanbeveel.

Suzette A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette A

Gerieflik.

Sal beslis weer gebruik en dit aanbeveel.

Barbara V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V

Gerieflike verblyf met die bonus van 'n mooi tuin en kuierplek tot ons beskikking teen 'n baie billike tarief.

Die gasheer, Leon, het baie goed met ons gekommunikeer en het ons persoonlik verwelkom. Ons het die kleinste eenheid bespreek wat voldoen het aan ons (my en my ma) se behoeftes. Tog het Leon 'n groter eenheid aangebied wat nie bepreek was nie, sou ons wou. Ons kon die motor reg voor die eenheid parkeer, wat altyd gerieflik is. Baie dankie, Leon, ons sal beslis weer daar tuisgaan en jou mooi plek by vriende en familie en almal wat hierdie lees, aanbeveel!

Palesa N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa N

The best ever!

Very neat. Friendly staff.

Hettie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M

Stil en rustig.

Baie stil en rustige plek, netjies en goed geleë. Privaat parkering vir jou voertuig en 'n baie veilige area. Sal weer daar oornag.

Marisa C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa C

Baie netjies, skoon en gerieflike eenheid.

Netjiese gastehuis. Eenheid het alles wat 'n mens benodig, voel soos by jou eie huis.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, waardeer die positiewe resensie.

Magnolia Akkommodasie
Carol D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Bekostigbaar, vriendelike diens.

Ons het net oornag maar Leon het uit sy pad gegaan om ons te akkomodeer, hy't ook gehelp dat ons kinders ook kon oorbly met minimale kennisgewing. Volgende oggend kon ons 'n heerlike ontbyt eet voor ons die pad Botswana aangedurf het. Dankie Leon, dit was great.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, dis 'n plesier om van diens te wees.

Magnolia Akkommodasie
Betsie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie K

Is 'n perfekte eenheid vir 'n nag of twee se oorslaap.

Eenheid is pragtig skoon met lekker tee- en koffiestasie. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en het my baie tuis laat voel. Sal vir seker weer daar stop.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die komplimente.

Magnolia Akkommodasie
Nadene C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene C

Fantasties.

Dis 'n pragtige, goed versorgde en skoon plekkie. Dis sentraal geleë naby skole en die hospitale. Rustig en veilig met baie 'n aangename gasheer. Ons sal vir seker weer daar bly.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Bly julle het lekker gebly. Sien julle sommer gou weer!

Magnolia Akkommodasie
Liesel M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M

Wonderlike waarde vir geld, veral die toegeruste kombuis het dit baie gemaklik gemaak vir ons as gesin.

Ons het baie lekker gebly en waarde vir ons geld gekry, die kombuis het baie gehelp dat ons vir onsself kon kos maak. Dit was lekker stil en ons het heerlik geslaap. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie ons kinders het vir 3 dae lank gala geswem en die gastehuis het die 3 dae baie aangenaam gemaak.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie julle, hoop om julle weer te akkomodeer.

Magnolia Akkommodasie
Christa H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Awesome.

Baie lekker verblyf. Sal weer daar bly.

Jaco Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Z

Baie baie vriendelike diens.

Kon glad nie vir beter gevra het nie. Wonderlike eenheid met als wat mens nodig het.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.

Magnolia Akkommodasie
Hercules Philippus E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules Philippus E

Een van die bestes nog in Polokwane!

Gerieflik, skoon en netjies. Rustige en huislike atmosfeer, met 'n baie vriendelike ontvangs.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, wonderlike gaste laat ons harder probeer.

Magnolia Akkommodasie
Anculien S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anculien S

Baie mooi en lekker, baie dankie!

Dit was 'n baie mooi en lekker plek gewees om te bly. Dankie vir jul moeite!

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

Magnolia Akkommodasie
Chris M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Rustig, netjies, veilig. Die beste bestuur en personeel.

Ek beveel Magnolia Gaste Eenheid aan vir almal wat gemoedsrus soek. Wanneer jy ver van jou eie huis is. Dankbaar vir die bestuur en personeel vir julle vriendelikheid en omgee.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dit was 'n plesier om Cornelia te akkomodeer, sulke gaste maak alles die moeite werd.

Magnolia Akkommodasie
Maria V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Baie skoon, veilig en rustig.

Magnolia gaste plek is goed geleë, in 'n rustige area, veilig en netjies. Sal elke keer as ek in Polokwane is, daar bly.

Carmen V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen V

Wonderlik.

Ons het heerlik daar gebly.

Wilco N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilco N

Heerlik rustig, netjies en gemaklik, dankie.

Vriendelike diens en ontvangs - heerlik rustig en gemaklike, netjiese verblyf en akkommodasie.

Suzanne V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne V

Bekostigbaar en perfek vir oornag verblyf.

Die kamers was skoon en het als gehad wat mens nodig het om gemaklik te oornag.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die ondersteuning.

Magnolia Akkommodasie
Ria P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria P

Waaarde vir geld.

Daar kan wel 'n bietjie aandag gegee word aan netheid van die eenheid.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Ons was baie verbaas oor die resensie. Ons het vir die gas 'n e-pos gestuur, maar het geen terugvoer daarop ontvang nie.

Magnolia Akkommodasie
Lucas V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas V

Wel aangenaam.

Aandag kan gegee word aan onderhoud soos bv. ligte wat nie werk nie. Stortdeur of -gordyn aanbring. Dakwaaier sal meer effektief wees. Groete.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die opbouende terugvoer, die gordyn is aangebring soos versoek.

Magnolia Akkommodasie
Paul F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F

Rustige plek vir afpak.

Baie mooi plek. Ligging baie sentraal en omgewing rustig. Diens puik. Sekuriteit goed. Sal weer enige tyd daar kuier.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cecilia G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cecilia G

'n Teleurstelling.

Ons was nie in ons bespreekte kamer ingesit nie (daar was glo 'n probleem met die kamer) maar wel in 'n kamer (in Leon se eie woorde nie een van hulle betere kamers nie) wat nie eens behoorlik skoongemaak is vir ons koms nie, die asblik was nog vol rommel, vrieshokkie van yskas vuil en bloederig. Vloere was nie ordentlik gevee nie en glad nie gewas nie. Die stoofblad was nog vuil en die tafeldoek nog vol krummels. Ons moes self een van die dakligte regmaak wat nie wou werk nie en ons moes vir hulp bel om die televisie te kom regmaak. Die warm water was baie laag gestel en dus lou feitlik koud as dit by die kraan uitkom wat aaklig is op 'n koue nag. Daar is 'n slegte reuk in die badkamer wat afgegee word deur 'n dreineringspyp. Die kamer is toegerus met pre-paid-krag en die het ook vroegoggend reeds af. Ons het net ligte en die TV vir die kinders gebruik. Leon was vol verskonings en het die blaam op die vorige gaste geplaas (maar ek voel netheid asook enige tegniese probleme moet vooraf reggemaak word. So 'n plek behoort mos vooraf deur elke kamer te gaan met 'n inspeksie om te sorg dat alles reg is vir hul gaste). Hy darem behulpsaam om die TV reg te maak en het ons 'n klein afslaggie gegee. Ek persoonlik sal nooit weer daar gaan oornag.

Karien P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P

Rustig en stil.

Dis 'n netjiese eenheid. Geen geraas. Stil omgewing. Sal weer daar bespreek.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie , ons waardeer die positiewe resensie

Magnolia Akkommodasie
Elize V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Bekostigbare, netjiese, veilige plekkie.

Ontvangs was persoonlik deur Leon gedoen. Baie vriendelik. Ons blyplekkie was regtig baie gerieflik, mooi en netjies. Ons het selfs 'n veiligheidshekkie gehad wat ons 'n "persoonlike spasie" gee. Matte was so lekker sag het dadelik skoene uitgeskop.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Di 'n plesier om sulke aangename gaste te kan akkomodeer .Hoop ons sien julle binnekort weer.

Magnolia Akkommodasie
Js N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Js N

Verblyf is netjies, skoon met goeie ontvangs van Leon.

Ek kan die bogenoemde gastehuis aanbeveel vir skoon, rustige en bekostigbare verblyf.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

Magnolia Akkommodasie
Christo A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike diens en die moeite werd as 'n oornagbestemming.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer , ons waardeer dit baie.

Magnolia Akkommodasie
Bruce S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S

Great place to stay.

Leon made us very welcome again and the place was once again outstanding.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Thanks Bruce, it was a pleasure to host such friendly guests

Magnolia Akkommodasie
Mariska B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Die beste oornagplek in Pietersburg.

Met aankoms in is ons vriendelik verwelkom. Ons oornagplek was baie netjies, skoon en baie spasie gehad. Dit is vir seker waarde vir 'n mens se geld. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, dit is 'n riem onder die hart. Ons geniet alle gaste net so baie.

Magnolia Akkommodasie
Sarel C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C

Vriendelike eienaars, baie netjies en skoon en waarde vir geld.

Leon en Lynette, baie dankie vir julle gasvryheid tydens my onlangse besoek. Danksy julle parate optrede met die nuwe water tenk en druk pomp tydens die munisipale water probleem in Polokwane was die lekker warm stort na 'n lang dag op die skietbaan voorwaar iets om na uit te sien. Ek sal julle definitief weer sien vir toekomstige besoeke aan Polokwane.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Ons is regtig bevoorreg om sulke aangename gaste te kan huisves

Magnolia Akkommodasie
Ernest P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest P

Gerieflik, volledig en spesiaale detail om net lekker te bly.

Bedagsaame en vriendelike ontvangs. Vooraf geskakel om reëlings te tref en ontvangs en inklok vlot te laat verloop. Verblyf is gerieflik met fyn detail om als net lekker te maak vir gaste teen uiters billike koste.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, dit maak dit alles die moeite werd. Hoop ons sien julle gou weer.

Magnolia Akkommodasie
Pedro D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro D

Uitstekende oorblytyd.

Eerste indrukke kan wel korrek wees, vanaf intrek tot vertrek perfek.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dankie, ons waardeer dit.

Magnolia Akkommodasie
Johan W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Skoon en waarde vir geld.

Skoon en netjiese verblyf, baie sentraal geleë.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit. Ons hoop ons sien julle binnekort.

Magnolia Akkommodasie
Erich L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L

Sal beslis weer daar oor bly.

Groot en ruim. Vars melk in die yskas is spesiaal.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie.

Magnolia Akkommodasie
Lindelani Joshua D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindelani Joshua D

It is comfortable and the safest place to rest for the holiday.

It is one of the most favourable accommodation options I can recommend.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Thank you , we appreciate the positive review

Magnolia Akkommodasie
Heidi C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C

'n Heerlike ontspanne ruskansie.

Vriendelike ontvangs het ons baie vinnig laat tuis voel in 'n skoon gastehuis. Dankie vir die ekstra hulp met al ons navrae. Dit was baie aangenaam om na 'n warm dag op die sportveld in 'n lekker koel gastehuis te kon ontspan en slaap.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die positiewe resensies.

Magnolia Akkommodasie
Marna S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S

Mense was baie vriendelik en die kamer was baie ruim en mooi.

Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is baie ruim met 'n kombuis en groot badkamer. Dit was ook baie netjies. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir seker aanbeveel.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Magnolia Akkommodasie
Riaan N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N

Goeie waarde vir geld.

Skoon en netjies. Kamer goed toegerus. Is vriendelik ontvang. Tuin is rustig. Sal weer daar tuisgaan.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

Magnolia Akkommodasie
Antoinette G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette G

Huislike warm atmosfeer.

Het dadelik welkom gevoel. Leon en sy personeel is baie behulpsaam. Baie tuis en veilig gevoel. Pratige tuin om in te sit! Dankie vir die aangename tyd wat ons daar kon deurbring! Sal vir seker weer kom!

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer sulke positiewe terugvoer. Sien julle hopelik gou weer.

Magnolia Akkommodasie
Marli J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli J

Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf met ietsie van als. Haardroër sal dalk handig wees.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Die haardroër is in die kas saam met die strykplank en strykyster.

Magnolia Akkommodasie
Dorothy P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy P

The unit we were bookied into had no toilet door so we requested another which was very comfortable and up to our standard.

The guesthouse is centrally situated, clean secure and comfortable.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

I am glad you've enjoyed the Magnolia unit.

Magnolia Akkommodasie
Ilana V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana V

Gastehuis was maklik om te kry en self-catering eenheid perfek vir wat ons nodig gehad het.

Magnolia Gaste Eenheid is 'n baie geriefelike eenheid en het ons baie lekker gebly en geslaap. Daar was genoed ruimte in die eenheid. Leon was baie vriendelik en ons welkom laat voel. Dis baie veilig.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves , hoop om julle gou weer te sien.

Magnolia Akkommodasie
Rudi N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi N

Waarde vir geld.

Goeie ligging. Mooi tuin.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit so ervaar.

Magnolia Akkommodasie
Odette S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette S

Most wonderful hospitality.

The hosts were so wonderful! It was a very short one night stay but they treated me like I was their most important customer! The room was magnificent and neat and I would highly recommend the accommodation to others.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Thank you very much , it was a pleasure hosting you

Magnolia Akkommodasie
Angus C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus C

Lekker privaat, skoon en veilig.

Ek sal weer by Magnolia gaan bly is naby als, is mal oor die plek.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit.

Magnolia Akkommodasie
Braam V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Fantasties

Aanvanklik in enkelkamer ingeboek, daar was ander bespreking en Lynette het nie geskroom om my in groter en duurder vertrek in te boek sonder enige ekstra koste nie. Duisend dankies!

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, sulke komplimente maak alles die moeite werd!

Magnolia Akkommodasie
Bruce S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S

A warm welcome and lovely stay.

We needed a place to stay and arrived at Magnolia Guest House where we were warmly welcomed. The guest house exceeded our expectations and we will definitely use it again when in Polokwane.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Gulhartige verwelkoming en lieflike verblyf.

Ons het blyplek benodig en toe ons by Magnolia Gaste Eenheid aankom, is ons gulhartig ontvang. Die gastehuis het ons verwagtinge oortref en ons sal definitief weer by hulle aandoen as ons weer in Polokwane is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Much appreciated.

Magnolia Akkommodasie
Lardus B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lardus B

Baie skoon netjies en meer as genoeg.

Die enkelslaapkamer is baie skoon, netjies en meer as genoeg. Perfek vir enkelreisigers of jong werkendes wat so 2 weke moet werk in Polokwane. Goeie waarde vir geld.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, plesier om sulke gaste te huisves.

Magnolia Akkommodasie
Erika W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W

Uitstekend.

Ons het dit geweldig geniet en sal dit enige tyd aanbeveel.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Magnolia Akkommodasie
Marc F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc F

Het baie lekker gebly. Dit is skoon, netjies en baie rustig en stil.

Ek sal weer daar tuisgaan en kan dit vir enige iemand aanbeveel. Sal net voorstel dat hulle 'n lugversorger in die woonstel sit aangesien dit baie warm kan raak in die somer maande.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie. Dit is ons eerste somer en dit is beslis 'n goeie plan, ons maak so.

Magnolia Akkommodasie
Agathe O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Agathe O

Very comfortable.

I will stay there again. Comfortable.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, was 'n plesier om julle te huisves.

Magnolia Akkommodasie
Lise P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise P

Skoon en netjies.

Waarde vir geld. Skoon en netjies en prys is bekostigbaar.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Wat 'n inspirasie om nog so lekker te kan reis , lekker kuier verder

Magnolia Akkommodasie
Jaco M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Vriendelike diens, goeie geriewe.

Die verblyf was baie aangenaam. Die eienaars was vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Magnolia Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie.

Magnolia Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snymanstraat 94, Eduanpark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MWM5MzA3LTc3MDAtNDNjZC1iNjAzLTQyN2MzODVmZGYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 96 5 1 5 94 Snyman Street Eduanpark 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.882355119 29.462563991547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang