Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snymanstraat 94, Eduanpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Magnolia Akkomodasie is in 'n stil voorstad van Polokwane geleë. Die dorp bied verskeie doendinge vir avontuurlustiges, diereparke en sportlokale en word ook as Suid-Afrika se beste jagbestemming beskou.

Die Magnolia Gaste Eenheid het 'n hoofslaapkamer met 'n oopplan-leefarea, kombuisie, 'n badkamer asook 'n aparte slaapkamer. Die leefarea het 'n dubbelbed en 'n sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, enkelstoofplaat, breekware en eetgerei. Die eenheid het 'n veilige onderdakparkeerplek.

Die Protea Eenheid is 'n gesinskamer met slaapplek vir 3 met 'n aparte toegeruste kombuis en badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kuierhoekie met volledige DStv.

Die Azalea Eenheid is 'n dubbelkamer met 'n dubbelbed, mikrogolfoond, yskas, stort, toilet en volledige DStv.

Die Dahlia Eenheid is 'n dubbelkamer met 2 enkelbeddens 'n mikrogolfoond, yskas, stort, toilet en volledige DStv.

Die Anneks is 'n ten volle toegeruste oopplan-enkelwoonstel met slaapplek vir 6 gaste, toesluitparkeerplek en volledige DStv.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 96 resensies vir Magnolia Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Snymanstraat 94, Eduanpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Magnolia Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snymanstraat 94, Eduanpark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MWM5MzA3LTc3MDAtNDNjZC1iNjAzLTQyN2MzODVmZGYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 94 Snyman Street Eduanpark 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.882355119 29.462563991547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang