Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Fiona V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Rustig en lekker. Ons het baie lekker oorgebly en alles was skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Magnolia Guest House
Fiona, baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer hier by Magnolia, Groete Sarie, Rudi & personeel

Stan D
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantasties, vriendelik en gasvry. Die eienaars is absoluut sout van die aarde en het 'n menswaardigheid wat beskou kan word amper soos familie. Uitstekende diens en plek. Awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Magnolia Guest House
Middag Stan Baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit was ons plesier om jou te kon akkommodeer en jy het regtig deel van ons familie geword. En weereens welkom terug, ek dink dit was daardie potbrood van Rudi gewees.

Tronell V
1 nag
4.4
Mrt 2024

Goed vir oornag. Was 'n billike verblyf. Eienaars baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton S
1 nag
5.0
Sep 2022

Gerieflik en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2015

Het net oornag. Gerieflik en aangenaam. Die slaapkamer was knap en stoorplek vir jou klere beperk.'n Stort sou gehelp het. Ontbyt was heerlik en ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarie
Magnolia Guest House
Baie dankie vir die terugvoer. Die gaste is in die dubbelkamer met en-suite badkamer ingeboek, aangesien paartjies gewoonlik 'n dubbelkamer versoek. Dit is 'n nuwe standaard kamer wat nog nie 'n eethoekie het nie. Die kamer is toegerus met linne, yskassie, mikrogolfoond, TV, spieëlkas, ketel, tee- en koffiegeriewe plus 'n kas met 5 groot rakke en 'n laaikassie met 5 laaie waarin gaste hul besittings kan bêre. Daar is 'n kas met hangplek, maar dit word gesluit omdat die kamer se linne daarin gebêre word. Die gaste was meer as welkom om 'n ander kamer te versoek aangesien die res van die 5 kamers ten volle toegerus is met die nodige en gemeubileerd is met 2 enkelbeddens en eie badkamer met slegs 'n stort. Ons het slegs die kamer met 'n bad gegee omdat dames gewoonlik 'n bad verkies. Jammer indien ons nie in albei gaste se behoeftes kon voorsien het nie, dis rerig moeilik om almal ten volle tevrede te stel, maar slegs vir oornag geriewe glo ons die kamers is puik en pakplek vir klere voldoende vir een aand. Ons doen 'n beroep op alle voornemende gaste om ons in kennis te stel indien daar enigiets kortkom of as die geriewe nie aan hul vereistes voldoen nie. Indien dit die geval is, sal ons gaste na 'n ander kamer skuif wat beter geskik is. Handdoeke, haardroeërs en selfoon herlaaiers is beskikbaar op versoek. Dit word ook aan gaste genoem dat indien daar iets is wat nie saamgebring is nie, is dit beskikbaar op versoek. As gastehuis eienaars probeer ons om al ons gaste na die beste van ons vermoëns tevrede te stel. Ons sal definitief werk aan 'n 4-ster gradering, tans is die instansie op 'n 3-ster standaard. Groete, Rudi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamiesberglaan 3, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwMzllMzhmLWIwNjktNDVkOC04MTQ4LTViM2ZhYTlmYzNhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 3 Kamiesberg Avenue Vaalpark/Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.761309579672 27.835864635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang