Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Thobela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Magnolia Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Carla M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M

Dit was rustig en personeel was puik!

Ons het vreeslik lekker gebly. Plekkie was netjies en skoon. Die personeel was so vriendelik en behulpsaam.

Shadean D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shadean D

It was clean.

Very clean and modern, friendly staff. Small improvements can be made, like the room was a wheelchair accessible room which we did not request. We booked for two people but they only had one bath towel. No teaspoon to make in the morning.

Johan P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P

Die verblyf was redelik, maar sal nie weer daar oorbly nie.

Dis 'n baie netjiese, nuutgeboude "hotel". Die Saterdag tot vroeg aand was daar 'n kinderpartytjie van sowat 40 - 60 gaste wat redelik luidrugtig was. Met ons terugkeer die aand van ons funksie was die partytjie gaste nie meer daar nie en het daar orals rommel rondgelê. Die wasbak se kraan was los. Daar is nie 'n mikrogolf, haardroër of kluis nie. Die bedlampie het ook nie 'n gloeilamp in nie.

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keiskammalaan 22, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9db1a415bd8ba44bb7ef7f83fcf1639a6f2d3d02681661b77f85afadf34e471e05d9a57ec087864a26beabc0236a12c04bba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 Keiskamma Drive Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.801598986035 29.43530178445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang