Magoebaskloof Birders' Cottages
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n sitkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n addisionele privaat buite-dubbelbad, stort en toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-buitebadkamer. Die stort en bad is in die opelug, maar privaat. Die toilet is onderdak. Die tweede slaapkamer is opgedeel in 2 vlakke en beskik oor 'n dubbelbed op die tussenvloer en 2 enkelbeddens op die onderste vlak asook 'n enkelbed in die alkoof. Hierdie slaapkamer bied toegang tot 'n binne-badkamer. Die kombuis bied 'n gasstoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Linne en handdoeke word voorsien, maar die kothuis het nie skoonmaakdienste beskikbaar nie. Warm water word verskaf deur 'n donkie-geiser wat met hout werk. Gaste kan versoek dat die donkie sekere tye aan die brand gesteek word, wanneer dit hulle pas, maar dit is 'n redelik maklike proses en kan maklik deur gaste self gedoen word. Die eenheid het 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar is grondpad van 2 km lank is wat na die verblyf lei, en dis nie geskik vir voertuie met baie lae grondvryhoogte nie.
'n Beperkte hoeveelheid hout word voorsien vir die kaggels. Ekstra hout kan aangekoop word. Bring egter jou eie braaihout of houtskool.
Gaste moet asb. hul eie flitse bring.
Inkloktye kan aangepas word afhangende van ander gaste. Bel ons om 'n geskikte tyd te onderhandel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, afhangend van gaste se versoek. Daar is 'n binne-stort en 'n dubbelbed met 'n privaat dubbelbad buite en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Huisreëls
Let asb. dat daar is grondpad van 2 km lank is wat na die verblyf lei, en dis nie geskik vir voertuie met baie lae grondvryhoogte nie.
'n Beperkte hoeveelheid hout word voorsien vir die kaggels. Ekstra hout kan aangekoop word. Bring egter jou eie braaihout of houtskool.
Gaste moet asb. hul eie flitse bring.
Inkloktye kan aangepas word afhangende van ander gaste. Bel ons om 'n geskikte tyd te onderhandel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragonwyck Plaas A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang