Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magoebaskloof Birders' Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal vir almal aanbeveel. Baie rustig, pragtige wandelpaaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

‘n moet vir mense wat die natuur waardeer en geniet. Baie dankie, vir al die moeite en dat jy hierdie pragtige paradys met ons deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Besonders mooi. Huis is gerieflik ingerig. Mens voel deel van die natuur. Ons het heerlik gebly. Die huisie is vreeslik mooi ingerig en die uitsig is besonders. Heeltemal veilig. Baie voëls gesien op die wandelpaaie. Sal beslis weer terug gaan, want ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Magoebaskloof Birders' Cottages
Baie dankie Daleen.

Simon S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Comfortable and lovely location. Mark was well organised and ensured we found the right location and was on hand to welcome us. (He also has an avo farm so we got a few bags at a very good price!)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fourth visit. As always too short. In love with this place. Magical Magoebaskloof. Turn off your phone and recharge! Always a delight. Fourth visit and not the last.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Magoebaskloof Birders' Cottages
Thank you Justine. Always a pleasure to host you.

Marietjie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en privaat. Wat 'n heerlike wegbreek. Rustig, privaat en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het ons verblyf baie geniet, dit is baie stil en rustig. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heerlik. Heerlik gebly. Lekker warm stort. Kombuis goed toegerus. Toegang makliker met 'n bakkie of SUV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Magoebaskloof Birders' Cottages
Thank you Heloise.

Julandi P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlik. Sal graag teruggaan. Baie lekker en pragtige plek. Baie volledig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Magoebaskloof Birders' Cottages
Thank you, Julandi.

Gilbert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Doen dit gerus! Heerlik ontspanningsplekkie. Gaan stap in die kloof, kyk voëls, braai en lees 'n boek. Ry dan rond op soek na ander skatte in Magoebaskloof. Heerlike wegbreekplekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragonwyck Plaas A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9cb3f45ae20962430feed9382677c69ea71ff4b81d7236653c58358d94b40ac8b20b8861ef382f8280b86090ea849a411fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 Dragonwyck Farm, A46.5 R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.88021144607 30.002328830975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang