Magoebaskloof Birders' Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 128
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Elma S - Sep 2024
Algehele gradering
Sal vir almal aanbeveel.
Elize M - Sep 2024
Algehele gradering
‘n moet vir mense wat die natuur waardeer en geniet.
Daleen L - Jul 2024
Algehele gradering
Besonders mooi. Huis is gerieflik ingerig. Mens voel deel van die natuur.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Baie dankie Daleen.
Simon S - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable and lovely location.
Justine N - Jun 2024
Algehele gradering
Fourth visit. As always too short. In love with this place.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Justine. Always a pleasure to host you.
Marietjie A - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Ryno W - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet, dit is baie stil en rustig.
Heloise A - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Heloise.
Julandi P - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik. Sal graag teruggaan.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you, Julandi.
Gilbert M - Feb 2024
Algehele gradering
Doen dit gerus!
Femcke D - Des 2023
Algehele gradering
The best stay ever.
Lees meerJoanna B - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful location.
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Joanna.
Justine N - Okt 2023
Algehele gradering
Soul food.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Justine. So glad you like our little place.
Steven M - Okt 2023
Algehele gradering
Just what we were looking for, peace & tranquility!
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Steven.
Annalize L - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig - As jy wil rus, is dit die antwoord.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Annelize
Keeza V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Keeza
Johan N - Aug 2023
Algehele gradering
'n Paradys in die woud.
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Johan!
Angela R - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful location and lovely place.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Angela
Henk C - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful, wonderful, wonderful.
Lida O - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig en so rustig. 'n Ware wegbreek.
Vusimusi S - Mei 2023
Algehele gradering
If you want peace of mind, engage with nature.
Ethel S - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig in die natuur.
Nicolas N - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful relaxation.
Marit K - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike heerlike kuier in 'n warm huisie, in die pragtige bos, met voëltjies die heeltyd om mens.
Annalize L - Apr 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Cherease P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie ontspannend en mooi.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Cherease.
Adrienne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful, scenic, so much more than we expected.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you, Adrienne.
Nico W - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Nico.
Cynthia V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en het heerlik gebly. Wonderlike voël lewe!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Cynthia.
Marnix V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer en area beeldskoon.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Marnix.
Janice V - Mei 2023
Algehele gradering
We had a wonderful family stay, hiking, birding and visiting the area.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Tania R - Des 2022
Algehele gradering
Een woord. Fantasties, nee twee, uitsonderlik, nee, 'n absolute moet!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Baie dankie Tania. I truly appreciate your positive feedback.
Rozanne Z - Okt 2022
Algehele gradering
As jy wil "recharge", is hierdie die plek vir jou!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Rozanne.
Kobus P - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was wat die naam aandui = voëlkykersparadys.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Baie dankie Kobus.
Philip M - Okt 2022
Algehele gradering
Idillic break away, special cottage, close to nature.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Philip
Jessica A - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, privaat en pragtige omgewing.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Jessica
Leander A - Aug 2022
Algehele gradering
Verskriklik mooi, netjies en rustig.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Leander
Tabita W - Jul 2022
Algehele gradering
Asemrowend in die natuur, privaat, gerieflik, veilig.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Tabita, Thank you for the great review. I really do not know what to do about the pepper ticks other than warn guests in our briefing letter.
Mark
Raynard M - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Raynard
Trevor K - Mrt 2022
Algehele gradering
We visited Birders' Cottage specially for birding and hiking. Perfectly suited for the purpose of our visit. Forests, location secluded. 10/10.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Trevor.
Clarissa F - Mrt 2022
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het. Een aand was te min vir als wat ons wou doen, maar definitief puik en 'cosy'. Sal definitief weer terugkom.
Justine N - Feb 2022
Algehele gradering
Loved it. Again.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Justine. Would love to host you again.
Gary G - Jan 2022
Algehele gradering
Absolute rustigheid, fantastiese natuurskoon en stilte weg van alle daagse gewoel. Privaatheid.
Ilse P - Mrt 2022
Algehele gradering
Privaat en omvou deur die pragtige natuurskoon!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Ilse.
Czilke S - Nov 2021
Algehele gradering
Magical beyond words.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for your kind words.
Willie C - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek as jy net wil afskakel.
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for the excellent review. Greatly appreciated.
Hannelie B - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Rustige plek waar mens kan herlaai.
Lees meerEtienne N - Feb 2021
Algehele gradering
A place where memories are made!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Etienne, we really do appreciate your feedback.
Susan C - Aug 2021
Algehele gradering
Such a beautiful place and comfortable cottage. Had the best weekend at Birders.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Susan.
Inge J - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, pragtige uitsig.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for the great review.
'dries V - Jun 2021
Algehele gradering
Hier kan jy jou siel oopknoop in 'n warm bad onder die sterre!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Andries V.
Celeste B - Jan 2021
Algehele gradering
Sal enige tyd weer terugkeer.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Celeste.
Sonja E - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing en huisie het alles wat mens nodig het!
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Sonja.
Lesley-ann V - Nov 2020
Algehele gradering
What a great place! The best place with a stunning view.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for the great review Lesley-Anne.
Jan Harm E - Sep 2020
Algehele gradering
Sien julle gou weer!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Jan Harm E. 2021!
Wikus B - Aug 2020
Algehele gradering
Idyllic breakaway and tranquillity.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Wikus B, Thank you for the kind words.
Erika S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Erika2 S. Glad you enjoyed your stay.
Andre B - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lees meerGert K - Nov 2020
Algehele gradering
Friendly owner. Clean inside. Outside not good.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Noted Gert.
Johan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Het net oornag, jammer ons kon nie langer oorbly nie.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Jan
Luke D - Des 2019
Algehele gradering
Great place to enjoy birding in a well-equipped cottage.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Robusta, I am glad you enjoyed the birding and the cottage. We hope to see you again.
Chrisna D - Des 2019
Algehele gradering
Amazing and very relaxing!
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thanks Chrisna. See you soon!
Justine N - Aug 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you. Glad you enjoyed the birds.
Marelize B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie stil en mooi.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you, we love the place too.
Willie C - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon met heerlike verblyf.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Willie. We look forward to your next stay.
Timlett P - Jun 2019
Algehele gradering
Die wonderlikste plek.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Timlett,
We are so glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Chante S - Apr 2019
Algehele gradering
Breathtaking.
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Chante.
Marius M - Feb 2019
Algehele gradering
100% tevrede.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Good day Marius,
Thank you very much for such a positive review.
Mark
Emsa W - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, salige rustigheid, alles en nog meer wat 'n selfsorgplek kan bied. Die moeite werd!
Lees meer'dries V - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was amazing!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Good day Dries,
Thank you for the great review.
Mark
Echardt O - Jan 2019
Algehele gradering
Absolute vrede, rustigheid en net 'n fantastiese plek.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Echardt, so happy you enjoyed your stay.
Mark
Jimmy V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend! Heerlik gebly, baie gerieflik. Beveel die plek aan vir almal wat moeg is. Sal weer daar tuisgaan.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dear Jimmy,
Thank you for the review. I'm always glad to have guests who so appreciate what we offer.
Regards,
Mark
Cheri V - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for the great review.
Wynand S - Apr 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike plekkie in die smaraggroen heuwels van Magoebaskloof!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie, Wynand.
Nicola H - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige natuur en rustig!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Baie dankie Nicola.
Margare B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig en lieflike cottage.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Margare. Thank you for your rating and comment. Glad you enjoyed your stay.
David N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie stil en rustig in die mooiste natuur.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi David. Glad you enjoyed your stay. However, I must disagree with you about needing a 4-wheel drive. Most guests get to us in small cars.
Daniel R - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you, Sylvia.
Anthonetta N - Sep 2018
Algehele gradering
Spesiaal en toegerus.
Michelle P - Aug 2018
Algehele gradering
Ontspannend, rusting, ongelooflik mooi.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Annelie J. Ons is baie bly dat alles goed was.
Christa D - Jul 2018
Algehele gradering
Perfectly located with everything you need.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Christa D. We are always very happy when guests enjoy our offering.
Mark
Anton V - Jul 2018
Algehele gradering
A little peace of heaven.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Stukkie hemel.
Unieke omgewing - perfekte balans tussen liggaam, brein en siel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you, Anton, So glad you appreciate our little place.
Martin V - Mei 2018
Algehele gradering
Relaxing moments.
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Martin,
Thank you for your appreciative comments. Our road is never a problem in the wet but I do concede that it is narrow as it winds deep into the Magoebaskloof.
Theo V - Mei 2018
Algehele gradering
Lieflike omgewing in die natuurlike bosse van Magoebaskloof.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Theo,
Thank you for your comments. We are very happy that you saw lots of birds.
Johan W - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Dankie Johan.
Simóne L - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike ligging, die rustigheid is balsem vir die siel.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Simone, glad you enjoy the outside bath.
Jolandie D - Feb 2018
Algehele gradering
Perfek.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Jolandie.
Rina R - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n asemrowende wegbreek en die plekkie is die naaste aan vyfster-diens wat ek ooit sal kan bekostig.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Rina R. Always great to get such positive feedback.
Mark
Chantelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Best way to recharge your soul!
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Chantelle,
Thank you for the very positive feedback. So happy that you had a good stay.
Cobus J - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige klein plekkie in 'n asemrowende omgewing.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Cobus, glad you appreciate our efforts.
André H - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en ontspannend.
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Andre, Thank you for explaining that the road is nothing to be worried about, just a little patience is required.
Wes V - Okt 2018
Algehele gradering
Rus vir jou siel en naby aan God se skepping.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Wes. Thank you for the review.
Nathalie D - Jul 2018
Algehele gradering
Great stay at Magoebaskloof Birders' Cottage.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker gebly by Magoebaskloof Birders' Cottages.
Dankie vir hierdie lekker wegbreek in die berge. Die gesellige kaggel, die braai wat oor die berg uitkyk en die buitebad was maar net van die hoogtepunte. Die kombuis was goed toegerus. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig en het altyd seker gemaak die donkie was soggens aangesteek sodat die water altyd warm was. Die stappaadjies op die eiendom was ook altyd pragtig en netjies aangedui.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you, Nathalie.
Belinda S - Nov 2017
Algehele gradering
Privaat, met alles wat nodig is.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Belinda, much appreciated.
Annamarie D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for the kind review. So good to have positive feedback.
Mark
Willie C - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese oornagverblyf in 'n pragtige en ontspanne omgewing.
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you very much for such a positive review. Much appreciated.
Mark
Mariane O - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for the positive review. At the moment it is a cold splash pool. We have tried to heat it using solar but it hasn't been successful so far.
Regards,
Mark
Antoinette M - Feb 2017
Algehele gradering
'n Gerieflike en ontspannende verblyf in 'n wonderskone omgewing.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for the great review.
Regards,
Mark
Charlotta B - Jan 2017
Algehele gradering
'n Wonderlike romantiese plekkie!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for the great review. Hope to see you back soon.
Regards,
Mark
Mariet V - Okt 2017
Algehele gradering
Stukkie paradys waar mens kan ontspan.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you Maret V for the great feedback. Glad you enjoyed your stay.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Alisha V - Des 2016
Algehele gradering
Relaxing and magical.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspanne en wonderlik.
Ons het lekker gebly by Birders' Cottage waar ons in die Targon Cottage gebly het. Die eienaar (Mark) het na ons baggasie gekyk terwyl ons 'n wandelroete vir 2 dae lank gedoen het (dankie Mark). Ons het die buitestort baie geniet en waardeer. Die tuine is pragtig en vol lewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Alisha,
Thank you for the great review.
Mark
Landri D - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Landri,
Very glad you enjoyed your stay.
Regards,
Mark
Henri K - Okt 2016
Algehele gradering
Hierdie verblyf is ideaal vir die stedeling wat werklik in die natuur, diep in die berg, diep in die woud en midde die natuurprag van Magoebaskloof wil kuier.
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Henri,
Very glad you enjoyed your stay.
Regards,
Mark
Jurgens V - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflik pagtig.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Jurgens,
Thank you.
Regards,
Mark
Marius V - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was asemrowend en so rustig gewees, regte sielskos gewees om net bietjie af te skakel en jou batterye te herlaai.
Andre O - Nov 2016
Algehele gradering
Dis ons tipe plek!
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Andre,
Thanks for the great review. Very happy that you get what we think is important in a weekend away.
Cheers,
Mark
Angela L - Mrt 2016
Algehele gradering
Little paradise, wonderful place!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you, Angela.
Unali H - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek.
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Baie dankie.
Marita D - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Magoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Thank you for the kind words.
Johan L - Mei 2016
Algehele gradering
Absolutely magnificent. Perfect for a romantic couple.
Lees meerMagoebaskloof Birders' Cottages se terugvoer
Hi Johan,
Thank you for very positive review. Much appreciated.
Regards,
Mark
Megan V - Nov 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Talitha B - Feb 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerWilna D - Jan 2015
Algehele gradering
Dis 'n stunning plekkie! 'n Stukkie hemel op aarde! So spyt ons kon nie langer bly nie. Gaan beslis weer daar bespreek.
Jansie K - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgeslaap op pad Kruger toe.
Daleen L - Jul 2015
Algehele gradering
Netjiese kothuis en totale wegbreek van daaglikse doenighede.
Tina V - Mei 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Sheré B - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtige plek en omgewing - rus vir die siel.
Cobus S - Mrt 2015
Algehele gradering
Wonderful.
Antonette C - Mei 2015
Algehele gradering
Goed!
Chris J - Mrt 2015
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis met als wat jy nodig het om te ontspan.
Willie N - Jul 2015
Algehele gradering
Unieke wegbreekplek.
Kobus T - Mrt 2014
Algehele gradering
Exactly what a city slicker needs to de-stress
Stefan C - Des 2013
Algehele gradering
The stay at Birders Cottage was excellent
Petru V - Nov 2013
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Melody T - Des 2013
Algehele gradering
A Stunningly beautiful farm with exceptionally well equipped cottage and divine outdoor bath.
Johan V - Jul 2013
Algehele gradering
Lekker!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragonwyck Plaas A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang