Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magoebaskloof Mountain Lodge

  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg R71, Diepkloof Plot 30, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Magoebaskloof Mountain Lodge bied selfsorgverblyf in chalets of oornagverblyf in oopplan-gastekamers sowat 5 km vanaf Magoebaskloof. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinswegbreek aangesien die oord 'n verskeidenheid aktiwiteite op die perseel het.

Die oord bied 'n keuse tussen selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 of 4 gaste, of 7 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste. Daar is ook gesinschalets met slaapplek vir 2 kinders. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of enkelbeddens en al die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Verder het hierdie chalets 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitareas het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite elke selfsorg-eenheid is daar 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tariewe is slegs vir verblyf, maar gaste kan alle maaltye by die restaurant op die perseel teen ekstra koste geniet.

Magoebaskloof Mountain Lodge het 'n lieflike gemeenskaplike swembadarea sowel as 'n gelisensieerde kroeg. Daar is ook 'n trampoelien, klimraam, pooltafel, veerpyltjiebord en 'n reuseskaakstel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Marike C
Gesin met tieners
5.0
Clean and comfortable. Clean, comfortable, safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Elise B
Gesin met tieners
5.0
Veilig, rustig. Sal weer kom. Heerlik gebly en lekker by die restaurant.
Jul 2024
Hennie L
Saam met lewensmaat
5.0
Good. The stay was pleasant and the unit was clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Cora M
5.0
Ons was oppad wildtuin toe, het daar oorgeslaap. Wonderlike plek! Dit was 'n groot verrassing en 'n pragtige plek lekker by die restaurant.
Des 2023
Anton K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Pragtige plek, goeie restaurant en hulpvaardige mense!
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg R71, Diepkloof Plot 30, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Magoebaskloof Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg R71, Diepkloof Plot 30, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b709d1f6ca6f9ce033c13600aeb7bd548edbf6c37061375706fda8e366311eab970d799636a8936fff3e921d2d173bac8dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R71 Main Road Diepkloof Plot 30 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.864101 30.006989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang