Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magpela Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Magpela Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nelius V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V

Mooi, rustige plek met vriendelike verwelkoming.

Magpela is 'n lieflike en oulike plekkie in 'n mooi gedeelte van ons land geleë. Dit bied 'n rustige wegbreek wat rus en vrede vir jou siel sal bring. 'n Baie vriendelike gasvrou laat jou baie welkom voel en is altyd reg om te help met advies oor die omgewing of as jy iets kortkom. Baie dankie vir die lekker bly. Net vir toekomstige gaste, beste pad vanaf Johannesburg is die N3 tot 10km voor Harrismith, waar jy die R722 vat en deur Verkykerskop ry. Die GPS wys ander paaie (soos R34 en R103) om te vat vanaf die N3, maar daar is verskriklike baie slaggate en dele waar daar basies geen pad is nie - beveel SUV of bakkie aan indien iemand daardie pad sal wil ry.

Magpela Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Nelius! Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Julle is altyd welkom.

Magpela Cottage
Gert V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Net wat ons be nodig na 'n lang dag op die motorfietse.

Die woonplek was baie skoon. Lekker braaiplek.

Magpela Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Nelius! Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.

Magpela Cottage
Ronel W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Baie lekker gekuier op die plaas. Wonderlike plaasmense!

Pragtige omgewing, baie veilig. Meer as genoeg om te doen. Ideaal om net te gaan rus en die natuur te geniet. Sal beslis weer gaan kuier.

Magpela Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Ronel. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Magpela Cottage
Jennifer O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer O

Worth the extra kilometers.

A very comfortable all-round stay. A bit out of the way, with rocky dirt roads. But worth the little uncomfortable drive.

Magpela Cottage se terugvoer

Thank you for the review, Jennifer! Rocky roads indeed lead to beautiful destinations. You are welcome to stay at Magpela Cottage any time!

Magpela Cottage
Dominique W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique W

Tevrede.

Baie veiendelik en behulpsaam. Sal Verseker terug wees vit nog 'n kuier.

Magpela Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Dominique. Julle is altyd welkom by ons. Ek is bly julle het lekker gekuier.

Magpela Cottage
Madeleine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Pragtige, luukse skoonheid, rustigheid, alles was puik. Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie julle.

Baie mooi natuurskoonheid.

Magpela Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Madeleine. Julle is enige tyd welkom.

Magpela Cottage
Richard H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard H

Ontspannend en wonderlike natuurskoon.

Netjies, goedgeleë, mooi uitsig en vriendelike ontvangs. Rustige omgewing en staproetes was hoogtepunte.

Magpela Cottage se terugvoer

Beste Richard, baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Magpela Cottage
Almarie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie W

Ons het heerlik gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Die mense was fantasties. Enigste klagte is die nat grondpad.

Magpela Cottage se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Almarie. Grondpaaie is soms ongemaklik, maar lei dikwels tot die mooiste plekke. Dankie vir julle ondersteuning. Julle is enige tyd weer welkom.

Magpela Cottage
Louisa D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D

Jan en Marizelle was baie aangenaam en behulpsaam.

Die stilte is wonderlik en die omgewing is pragtig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Magpela Cottage se terugvoer

Louisa, dankie vir jou boodskap en mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê, ons sien uit om julle weer te sien.

Magpela Cottage
Joe L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe L

Baie gasvry en pragtige plaas

Sien sterre

Magpela Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Joe. Ons hoop om jou weer te sien.

Magpela Cottage
Michelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

So rustig en spesiaal.

Ons het so lekker op julle plaas gerus en gekuier. 'n Spesiale plek, mooiste foto's geneem. Dankie vir julle gasvryheid en moeite met ons.

Magpela Cottage se terugvoer

Michelle, dit was 'n voorreg om julle hier te hê! Dankie vir die mooi boodskap, ons hoop om julle gou weer te sien.

Magpela Cottage
Nicol S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol S

'n Wegbreek sonder tegnologie!

Dit was so 'n bederf! Met heerlike luukshede soos 'n elektriese kombers op elke bed, 'n warmwatersak en verwarmer vir die Vrystaatse koue en die onmisbare haardroër! Die ontvangs was warm en vriendelik en die diens was onberispelik.

Magpela Cottage se terugvoer

Nicol, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê!

Magpela Cottage
Rod P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod P

Wonderful!

Wonderful hosts, fantastic setting on a working and picturesque farm. Took a long walk up into the mountains behind the farmhouse with a wonderful view. Had sundowners near the farm gate with the most spectacular sunset. Marizelle and Jan thank you for sharing your wonderful little bit of Africa with us.

Magpela Cottage se terugvoer

Hi Rod! Thank you for the review. It was a pleasure having you here, hope to see you again!

Magpela Cottage
Anne D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne D

Lovely farm experience. Very peaceful and tranquil.

A lovely spot for a peaceful getaway, so quiet with beautiful fresh air and water. The hosts are very friendly and helpful and made us feel totally at home.

Magpela Cottage se terugvoer

Thanks for the wonderful compliment Anne!

Magpela Cottage
Phillip V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V

Hosts very friendly and we waited for nothing.

Maybe a small patio at the front door. Arrived when it was raining and was not pleasant unloading car. We plan on staying over again to explore the surrounding area.

Magpela Cottage se terugvoer

Thank you for the review Phillip. You are always welcome.

Magpela Cottage
Stefan T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan T

Gasvrye egpaar op mooi plaas.

Mooi plaas en werf met goeie gasheer en gasvrou. Het lekker in die veld gestap en berggeklim. Sal definitief weer gaan.

Magpela Cottage se terugvoer

Dankie, Stefan! Julle is altyd welkom.

Magpela Cottage
Deon D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Thoroughly enjoyed our visit

Marizelle and Jan were the perfect hosts, made us feel welcome and she even spoilt us with freshly baked banana bread. Beautiful cottage, definite value for money.

Magpela Cottage se terugvoer

Thank you for your review and the great compliment Deon. It was a pleasure having you here, you are always welcome.

Magpela Cottage
Celéste B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celéste B

Absoluut onvergeetlik!

Baie dankie vir die vriendelike en geduldige mense wat julle is en spesiale dank aan Dirk wat seker gemaak het dat alles reg was. Die beeldskone plaas en sy omgewing gevul met die stilte was net wat ons nodig gehad het. Dit was 'n bonus om julle rustige honde-kinders ook om ons te hê. Ons sal beslis die plek aanbeveel en julle ook weer sien.

Magpela Cottage se terugvoer

Baie dankie Philip! Dis wonderlik om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons verwelkom julle graag weer.

Magpela Cottage
Leroux S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux S

Sandsteen huisie in die middel van nêrens.

Baie skoon sandsteen huisie op die boer se plaas. Lekker braaigeriewe onder 'n groot sambreel akkerboom. Baie vriendelike mense wat ons baie tuis laat voel het. Julle kan maar gerus hier gaan bly op die plaas.

Magpela Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Leroux! Dit word opreg waardeer.

Magpela Cottage
Wynand L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand L

Gerieflike verblyf op rustige plaaswerf in pragtige omgewing.

Die cottage is baie gerieflik met goeie kwaliteit beddegoed. Daar is twee slaapkamers langs mekaar, een dubbel en een met twee enkelbeddens (meer geskik vir egpaar met kinders as vir 2 egpare, alhoewel dit moontlik is, maar onthou die 1 badkamer). Die badkamer is basies (stort, toilet en wasbak). Lekker sitkamertjie met yskas en klein stofie (2 plate en oondjie). Daar is nie 'n opwasbak nie - skottelgoed word na die huis se kombuis geneem om te was. Lekker braai-area onder 'n groot akkerboom - maar nie beskut teen reën. Grondpad van of Memel se kant af (27 km of 22 km van die Vrede-Memel teerpad kortpad "oor die berg") of Verkykerskop (11 km grondpad, 8 km teerpad). Pad is rybaar met sedan, maar bakkie of SUV aanbeveel - veral as dit reën. Selfs op die werf kan dit moeilik wees om tot by die cottage te kom of uit te kom as dit reën-alhoewel mens veilig op 'n ander plek op die werf kan stop en stap na die cottage (net agter die hoof woning). Natuurliefhebbers wat van rustigheid (en honde) hou sal dit baie geniet. 'n Afdakkie waaronder mens in die reën kan braai met 'n opwasbak, sal dit perfek maak (en 'n stortkop wat meer water gee - veral in die winter as jy wil warm word voor jy gaan slaap!).

Magpela Cottage se terugvoer

Dankie vir die resensie Wynand. Ons neem jou voorstelle ter harte. Opgradering is in die pyplyn en ons sien uit na die verbeteringe wat kom!

Magpela Cottage
Hendrik B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Wonderful people in a beautiful area. Stylish decoration.

I will most certainly return. Very peaceful and beautiful area. Great people.

Magpela Cottage se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is bly julle het dit by ons geniet, hoop om julle weer te sien!

Magpela Cottage
Edgar K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Edgar K

Nice place to stay in a pretty area.

Great farming area to explore by mountain bike while getting fit. Limited self catering facilities, however maid servicing compensated making for a good stay in a nice setting. We enjoyed our stay.

Magpela Cottage se terugvoer

Thanks for the review Edgar. I am glad you enjoyed your stay!

Magpela Cottage
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb318218c31cc780a3939b628f467c14926c419374aa0102da03b856729f45bef21a071d483bd813240be634ae2f17bc48637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Farm Magpela Verkykerskop 9882 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.789902759256 29.367383122444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang