Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magpela Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nelius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Mooi, rustige plek met vriendelike verwelkoming. Magpela is 'n lieflike en oulike plekkie in 'n mooi gedeelte van ons land geleë. Dit bied 'n rustige wegbreek wat rus en vrede vir jou siel sal bring. 'n Baie vriendelike gasvrou laat jou baie welkom voel en is altyd reg om te help met advies oor die omgewing of as jy iets kortkom. Baie dankie vir die lekker bly. Net vir toekomstige gaste, beste pad vanaf Johannesburg is die N3 tot 10km voor Harrismith, waar jy die R722 vat en deur Verkykerskop ry. Die GPS wys ander paaie (soos R34 en R103) om te vat vanaf die N3, maar daar is verskriklike baie slaggate en dele waar daar basies geen pad is nie - beveel SUV of bakkie aan indien iemand daardie pad sal wil ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizelle
Magpela Cottage
Dankie vir die mooi resensie, Nelius! Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Julle is altyd welkom.

Gert V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Net wat ons be nodig na 'n lang dag op die motorfietse. Die woonplek was baie skoon. Lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizelle
Magpela Cottage
Baie dankie vir jou resensie, Nelius! Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.

Ronel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gekuier op die plaas. Wonderlike plaasmense! Pragtige omgewing, baie veilig. Meer as genoeg om te doen. Ideaal om net te gaan rus en die natuur te geniet. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizelle
Magpela Cottage
Baie dankie vir jou mooi resensie, Ronel. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Jennifer O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Worth the extra kilometers. A very comfortable all-round stay. A bit out of the way, with rocky dirt roads. But worth the little uncomfortable drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizelle
Magpela Cottage
Thank you for the review, Jennifer! Rocky roads indeed lead to beautiful destinations. You are welcome to stay at Magpela Cottage any time!

Dominique W
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Tevrede. Baie veiendelik en behulpsaam. Sal Verseker terug wees vit nog 'n kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizelle
Magpela Cottage
Baie dankie vir jou resensie Dominique. Julle is altyd welkom by ons. Ek is bly julle het lekker gekuier.

Madeleine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Pragtige, luukse skoonheid, rustigheid, alles was puik. Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie julle. Baie mooi natuurskoonheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizelle
Magpela Cottage
Baie dankie vir die mooi resensie, Madeleine. Julle is enige tyd welkom.

Richard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Ontspannend en wonderlike natuurskoon. Netjies, goedgeleë, mooi uitsig en vriendelike ontvangs. Rustige omgewing en staproetes was hoogtepunte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marizelle
Magpela Cottage
Beste Richard, baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Almarie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ons het heerlik gekuier. Ons het baie lekker gebly. Die mense was fantasties. Enigste klagte is die nat grondpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizelle
Magpela Cottage
Dankie vir jou resensie, Almarie. Grondpaaie is soms ongemaklik, maar lei dikwels tot die mooiste plekke. Dankie vir julle ondersteuning. Julle is enige tyd weer welkom.

Louisa D
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Jan en Marizelle was baie aangenaam en behulpsaam. Die stilte is wonderlik en die omgewing is pragtig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizelle
Magpela Cottage
Louisa, dankie vir jou boodskap en mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê, ons sien uit om julle weer te sien.

Joe L
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Baie gasvry en pragtige plaas Sien sterre

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizelle
Magpela Cottage
Baie dankie vir jou resensie Joe. Ons hoop om jou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb318218c31cc780a3939b628f467c14926c419374aa0102da03b856729f45bef21a071d483bd813240be634ae2f17bc48637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Farm Magpela Verkykerskop 9882 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.789902759256 29.367383122444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang