Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magpela Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Magpela Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers wat aan die voet van die Witkoppeberge geleë is.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gerieflik gemeubileer en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Verwarmers, 'n haardroër en 'n haartang word voorsien. Die kothuis is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof met oond. Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk en beskuit word voorsien.

Daar is ook 'n aparte gastehut. Dit is warm en stylvol ingerig. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat deel. Dit is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Dié unieke hut bied privaatheid, maar skakel ook in by die gastehuis wat kombuisgeriewe betref.

Braaigeriewe en hout is beskikbaar vir gaste. Kinders is welkom ─ die speelterrein sal hulle besig hou sodat ouers kan ontspan.

Spesiale reëlings kan getref word vir paartjies op 'n romantiese wegbreek of wittebrood (minstens 1 week vooraf gereël). Dit kan 'n piekniekmandjie, rose/blomme of vonkelwyn insluit, teen 'n addisionele koste.

Magpela Cottage is 18 km van Verkykerskop af, 60 km van Harrismith af en 250 km van Johannesburg af. Die ligging maak dit die ideale plek vir 'n gesinsvakansie of romantiese wegbreek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nelius V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, rustige plek met vriendelike verwelkoming. Magpela is 'n lieflike en oulike plekkie in 'n mooi gedeelte van ons land geleë. Dit bied 'n rustige ...
Sien meer
Nov 2023
Gert V
Saam met vriende
5.0
Net wat ons be nodig na 'n lang dag op die motorfietse. Die woonplek was baie skoon. Lekker braaiplek.
Sep 2023
Ronel W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier op die plaas. Wonderlike plaasmense! Pragtige omgewing, baie veilig. Meer as genoeg om te doen. Ideaal om net te gaan rus en die n...
Sien meer
Mrt 2023
Dominique W
5.0
Tevrede. Baie veiendelik en behulpsaam. Sal Verseker terug wees vit nog 'n kuier.
Feb 2023
Jennifer O
Saam met lewensmaat
4.8
Worth the extra kilometers. A very comfortable all-round stay. A bit out of the way, with rocky dirt roads. But worth the little uncomf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
  • Gaste dink Magpela Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb318218c31cc780a3939b628f467c14926c419374aa0102da03b856729f45bef21a071d483bd813240be634ae2f17bc48637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Farm Magpela Verkykerskop 9882 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.789902759256 29.367383122444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang