Magrieta's Manor House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 21, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Magrieta's Manor House bied knus oornagverblyf in die hartjie van Carnarvon en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Gast kan uit 2 dubbelkamers of 'n 2-enkelbedkamer kies wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die 2 dubbelkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die 2-enkelbedkamer. Elke kamer het 'n suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi en 'n TV is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die verblyf se leefarea wat 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis insluit. Aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lizemaré Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van Riebeeck-straat 21, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Magrieta's Manor House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 21, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap