Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahala View Lodge

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
King's View-chalets
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Die chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die chalet het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 'n yskas-vrieskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit spog met 'n stoep wat 'n uitsig oor die vallei onder bied en het 'n draagbare braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Huisreëls

Let asb. daarop dat Kings View-chalets slegs via 'n 2x4-, 4x4- of voorwielaangedrewe voertuig bereik kan word. Daar is ook grondpaaie onderweg na die lodge.
Musiek word nie toegelaat nie. Hier kan gaste eerder na die natuurgeluide soos die leeus, hiënas, jakkalse en voëls luister.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lions Den 1 en 2
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die boonste en die onderste dek het elkeen 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Let daarop dat hierdie eenheid aan die lodge se hoofhuis grens.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Huisreëls

Let asb. daarop dat Kings View-chalets slegs via 'n 2x4-, 4x4- of voorwielaangedrewe voertuig bereik kan word. Daar is ook grondpaaie onderweg na die lodge.
Musiek word nie toegelaat nie. Hier kan gaste eerder na die natuurgeluide soos die leeus, hiënas, jakkalse en voëls luister.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Lions Den 3 en 4
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die chalets skakel nie aan mekaar nie. Elke het hul eie ingang en is naby die hoofarea van die lodge. Die boonste chalet het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof en oond, eetgerei en breekware. 'n Weber-braai is beskikbaar op die dek met 'n uitsig oor die reservaat en Dinokeng in die verte. Hierdie chalet het 'n dubbelbed en enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die onderste chalet het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Let asb. daarop dat Kings View-chalets slegs via 'n 2x4-, 4x4- of voorwielaangedrewe voertuig bereik kan word. Daar is ook grondpaaie onderweg na die lodge.
Musiek word nie toegelaat nie. Hier kan gaste eerder na die natuurgeluide soos die leeus, hiënas, jakkalse en voëls luister.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721b64c0fec2f8ee90e9c0f068a18c29ec782bcc4e65fa4e6a613b183966cc53e6f7f2d723063ae1a6c45c14826de1505dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 71 5 1 4 Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR Suiderberg 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.483889412221 28.46905472873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang