Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahala View Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Elizabeth M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Peaceful. It is a wonderful idyllic setting. I went to find a peaceful place for a small retreat and to meditate, and it was perfect. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Mahala View Lodge
Dear Elizabeth, We are happy to hear you had a peaceful weekend and hope to see you soon for your next retreat. Thank you!

Natasha P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

The best bush weekend getaway. Absolutely amazing service and location. We could hear the lions from our room. Most beautiful view of the sunset and sunrise. The staff made sure we were good the whole weekend. So clean and spacious as well. Perfect bush escape!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Mahala View Lodge
Thank you so much!

Elvereen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker, rustig, pragtige uitsig, brulle die leeus, laggende hiënas en jakkalse. Tanz en haar span het ons op die hande gedra. Gasvry en vriendelik. Help met die geringste dinge. Dra hout en ys aan na jou toe. Trek nuwe duvetoortreksels in die aand oor, na 'n been seer gekry het en dit met bloed bevlek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Mahala View Lodge
Dankie Elvereen, ons is bly julle het die naweek by ons geniet.

Wico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek. Ons verblyf by Mahala View Lodge was baie lekker, ons het goed gerus en kon die natuur net inneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Mahala View Lodge
Dankie Wico! Bly om te hoor julle kon rus en die natuur geluide geniet.

Stefanie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die stilte was vir ons heerlik. Oase in die bos. Mooiste sonsondergang. Sal dit vir. Pragtige akkommodasie. Skoon, baie netjies. Die stilte en uitsig verkwik jou siel. Tanya se kommunikasie deurentyd was ongelooflik. Lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing and awesome. Our stay at Mahala View Lodge was awesome, with an amazing view. It was so quiet that you could hear everything. It was amazing to hear the lions and hyenas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Mahala View Lodge
Thank you Wayne for your feedback, we are happy to hear you had a great stay with us.

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A gem in the bush. The place is a little gem and the owners are excellent. The place is clean and best of all, the sound of lions nearby at night and early mornings was such a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Mahala View Lodge
Dear Chris, Thank you for spending your weekend away at Mahala View Lodge. We are happy to hear you had a great weekend and hope to see you again soon.

Lelanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie stil en rustig. Baie vriendelike personeel en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Mahala View Lodge
Baie dankie, Lelanie!

Carmen H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Very peaceful and quiet. Very peaceful and quiet - staff very friendly and helpful. Could hear the lions and hyenas from the Sanctuary close by (which we went to and was amazing). Was just disappointed that the pictures of the accommodation near the fence line painted a different setup in our minds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolandi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Mooiste uitkyk oor die bos. Baie rustig en lekker gekuier - niks "fancy" nie maar alles wat jy nodig het vir 'n bos wegbreek van die geraas af! Leeus van naby geleë plaas was mooi om na te luister.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721b64c0fec2f8ee90e9c0f068a18c29ec782bcc4e65fa4e6a613b183966cc53e6f7f2d723063ae1a6c45c14826de1505dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 70 5 1 4 Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR Suiderberg 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.483889412221 28.46905472873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang