Mahala View Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 8 Nov 2024 tot 10 Nov 2024.
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
-
Vanaf
R990R891 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mahala View Lodge is 40 km noord van Pretoria en bied verblyf in 'n lodge in die Leeuwgedacht Bewarea op die grens van die Dinokeng Wildreservaat wat met die Groot 5 spog.
Die 3 Kings View-boschalets is op 'n heuwel 80 meter van die swembad af geleë. Elke chalet het 'n privaat braai met 'n uitsig oor die bewarea en Dinokeng in die verte. Let dat gaste 'n 2x4 of 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig om hierdie chalets te bereik.
Daar is ook 'n pratige rotspoel wat op 'n warm dag lafenis kan bied en 'n dek met 'n uitsig oor die bewarea en Dinokeng.
Let asb. daarop dat kinders onder die ouderdom van 12 jaar nie toegelaat word nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
- Gaste dink Mahala View Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Leeuwkloof Valley Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang