Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahala View Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mahala View Lodge is 40 km noord van Pretoria en bied verblyf in 'n lodge in die Leeuwgedacht Bewarea op die grens van die Dinokeng Wildreservaat wat met die Groot 5 spog.

Die 3 Kings View-boschalets is op 'n heuwel 80 meter van die swembad af geleë. Elke chalet het 'n privaat braai met 'n uitsig oor die bewarea en Dinokeng in die verte. Let dat gaste 'n 2x4 of 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig om hierdie chalets te bereik.

Daar is ook 'n pratige rotspoel wat op 'n warm dag lafenis kan bied en 'n dek met 'n uitsig oor die bewarea en Dinokeng.

Let asb. daarop dat kinders onder die ouderdom van 12 jaar nie toegelaat word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Elizabeth M
5.0
Peaceful. It is a wonderful idyllic setting. I went to find a peaceful place for a small retreat and to meditate, and it was perfect. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Natasha P
Saam met vriende
5.0
The best bush weekend getaway. Absolutely amazing service and location. We could hear the lions from our room. Most beautiful view of t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Elvereen S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustig, pragtige uitsig, brulle die leeus, laggende hiënas en jakkalse. Tanz en haar span het ons op die hande gedra. Gasvry en vriendelik. He...
Sien meer
Apr 2024
Wico S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Ons verblyf by Mahala View Lodge was baie lekker, ons het goed gerus en kon die natuur net inneem.
Mrt 2024
Stefanie M
Saam met lewensmaat
5.0
Die stilte was vir ons heerlik. Oase in die bos. Mooiste sonsondergang. Sal dit vir. Pragtige akkommodasie. Skoon, baie netjies. Die stilte en uitsig ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Mahala View Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721b64c0fec2f8ee90e9c0f068a18c29ec782bcc4e65fa4e6a613b183966cc53e6f7f2d723063ae1a6c45c14826de1505dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 70 5 1 4 Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR Suiderberg 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.483889412221 28.46905472873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang