Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahem House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig. Heerlike skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het 'n rustige winter wegbreek naweek gehad. Mahem is 'n pragtige huis vol geskiedenis. Die huis het alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik en aandag na detail. Mahem was uitstekend. Alles het net gewerk. Van die detail van hout by die kaggel, tot die beddegoed se kwaliteit. Selfs ondervloerse verhitting. Uitstekende plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Comfortable, easy, great location. Our stay was great. The host was a fantastic with great communication. The house is old but has great character. Even though we were there in winter, the house was warm and firewood was provided for our first night. Each room also has an electric blanket, and the showers were fantastic - hot and with great pressure! Walking distance to the restaurants and little shops. I would stay here again when visiting Wakkerstroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Mense in die dorp is baie vriendelik en het sommer baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly by Mahem House, die huis met al die oudhede het vir ons gevoel ons slaap in 'n museum. Alles getuig van goeie smaak en gemak. Die beddegoed was baie lekker warm en snoesig. Die uitsig was ook baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felix S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Genotvolle outentieke ervaring. Wat 'n genotvolle plek! Ons en die vierpoot kinders het Mahem House terdeë geniet. Dis 'n huis propvol outentieke karakter - want die eienaars verstaan hoe om te restoureer met die regte meublement en om sorgvuldig die aanbouings te doen, wat die gerief van die huis verseker en die karakter behou. So daar is 'n koolfstoof en kaggel én goeie ondervloerse verhitting. Die kombuis is uitstekend toegerus met die skottelgoedwasser definitief 'n wenner. Die kamers is ook smaakvol gedekoreer met gerieflike beddens en beddegoed. Die elektriese komberse en donsveer duvets sorg dat ons snoesig kon slaap. Dan is daar die lieflike, goed versorgde tuin met die fantastiese uitsig. Dis so rustig en die voëllewe is besonders. Soos heuning vir 'n moeë siel. En dit voel so veilig daar. 'n Baie behulpsame idee is die leêr met die lys van dinge om te doen en plekke om te gaan eet. Maar vir stadjapies - wees gewaarsku: dis 'n klein, rustige dorpie wat mense nog mense kan wees teen 'n rustige pas, so die winkels maak vroeg toe! Maar daar is gelukkig darem uitstekende WiFi! Dit is verseker nie my laaste besoek aan Mahem House nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Mahem House is soos om 'n huis weg van jou eie huis te hê. Pragtige plek. Baie lekker gebly. Mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mahem is mooi. Mahem staan vir Manjifiek, Antiek, Histories, Eiesoortig en Mooi. Meer as genoeg van alles maak oorbly vir 'n groep gemaklik. Die klaargemaakte etes is smaaklik. Ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Dankie vir 'n wonderlike naweek. Die verblyf was uitstekend met 'n verskriklike mooi uitsig. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie aangenaam. Baie goed toegerus met detail items om dit vir gaste maklik te maak en 'n keurige omgewing binne en buite die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 108

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R4 050
R4 050 R3 645
per nag, vir 9 mense
Vanaf R4 050
R4 050 R3 645
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 64, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6056eaa6fa73a1c6442b389969c216f38255933d74a4ef2cb10e9e4f6874b76995938129464015ff7b072b0cbba61be94ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 050 nouVanaf R3 645 per nag, vir 9 mense 36 5 1 5 64 Loop Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355885236858 30.136783457828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang