Mahem Manor Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahem-singel 10, Brits, 0250, Noordwes
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mahem Manor Guesthouse is in Brits en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familie-besoekers en oornaggaste. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié gastehuis het 6 kamers, elk met 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers het verder ook elk 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
'n Heerlike ontbyt word in die kamers bedien en gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Ligging
- Mahem-singel 10, Brits, 0250, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahem-singel 10, Brits, 0250, Noordwes