Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mai Paradise

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alf M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike gasvrou het tussenin gehoor of alles reg is. Dit was net 'n vinnige wegbreek vir 4 dae. Ons het so lekker gesit en vir die see kyk. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olebogeng M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Had a wonderful time, with an owner who cares! Great stay, perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

The view is breathtaking. The house had more than everything that we needed. My family and I of 3 truly enjoyed our stay. The host was wonderful and extremely accommodating if we needed anything. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie mooi plek. Naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Pragtig en regtig waarde van geld. Ons beveel Mai Paradise beslis aan. Ons het heerlik gebly. Die uitsig is asemrowend. Ons beveel Mai Paradise beslis aan en gaan beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etrecia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Netjiese, veilige woonstel met 'n pragtige see-uitsig. Woonstel was skoon en is goed toegerus. DStv sal dalk 'n aanwins wees vir 'n vinnige rugby-kyk of iets soortgelyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mahendra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topham-weg 3, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA752db88d56158df43966fd160574ced21342f5767124eda0499860b88fb9971824c0c02000f8cdb139d8bc60c4204a6b230b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 3 Topham Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.073000738364 30.873442678574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang