Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mai Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topham-weg 3, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mai Paradise is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in Doonside, Kingsburgh. Die woonstel spog met 'n ononderbroke see-uitsig en is net 60 m vanaf die strand geleë wat dit 'n ideale gesinswegbreek langs die kus maak.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede, aparte badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis het graniettoonbanke en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n 'n ruim sitarea met gemaklike rusbanke voor 'n TV en 'n viersitplek-etenstafel. Daar is nog 'n toonbank met sitplek vir 4 en pragtige uitsigte oor die see. Vesel-internet is ook beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit sonbaai, sweefski, perdry, voetslaan en wandel langs die kus in. Gaste kan ook al die restaurante langs die kus en rondom Winklespruit en Doonside geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annelize J
Gesin met tieners
5.0
‘n Aangename plekkie wat maklik toeganklik is. ‘n Baie aangename plekkie met goeie geriewe. My enigste klagte is die parkering wat vrek beknop is.
Nov 2024
Alf M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike gasvrou het tussenin gehoor of alles reg is. Dit was net 'n vinnige wegbreek vir 4 dae. Ons het so lekker gesit en vir die see kyk. B...
Sien meer
Sep 2024
Olebogeng M
Gesin met tieners
5.0
Had a wonderful time, with an owner who cares! Great stay, perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Marizia D
Gesin met tieners
5.0
The view is breathtaking. The house had more than everything that we needed. My family and I of 3 truly enjoyed our stay. The host was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Hansie W
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie mooi plek. Naby aan die see.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mahendra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Topham-weg 3, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mai Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topham-weg 3, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA752db88d56158df43966fd160574ced21342f5767124eda0499860b88fb9971824c0c02000f8cdb139d8bc60c4204a6b230b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 3 Topham Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.073000738364 30.873442678574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang