Mai Visti Family Suite
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Frikkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Cynthia S - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
It was lovely having you ladies. Please do visit again and enjoy your travels.
Worcester Shopfitters W - Jul 2022
Algehele gradering
Baie dankie Frikkie vir uitstekende diens.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Dit was 'n groot plesier en hoop om julle weer eendag in Ladismith te verwelkom.
Victoria G - Des 2022
Algehele gradering
It was fine for an overnight stop.
André C - Sep 2022
Algehele gradering
Knus verblyf en statige ou dorpshuis.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te gehad het en jammer ons kon nie meer tyd spandeer het nie. Sal graag al die stories nog wil hoor. Hoop om julle weer eendag by ons te verwelkom.
Marianne H - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Dankie Marianne,
So bly julle het d stoep geniet, die sonsondergangs van daar af bly maar mooi. Bly julle het lekker gebly en dankie dat julle ons gekies het.
Groete,
Mai Visti Family
Annie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf. Perfek.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Dankie Annie,
Was lekker gewees om julle by ons te he en sien uit na d volgende keer. Hoop d fiets ry was lekker.
Marinda L - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goed geleë in die dorp.
Marlon F - Jul 2022
Algehele gradering
Was okay.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Hi Marlon, it was lovely having you. In our listing we are very clear it is a room option only. One day we will do the investment and get one or the other. I hope that we have it, that you will come and stay again and even enjoy it more, safe travels.
Janell B - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike kuierplek!
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Baie dankie Janell. Ek is so bly dat julle gebly en gekuier het. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie. Dis lekker om in die dorp te hoor, dat die reunie so ‘n lekker kuier was.
Carmen L - Jul 2019
Algehele gradering
Wow, what value for money.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Dear Carmen,
It was a pleasure having you stay. We are looking forward to welcoming you back in the near future!
Safe travels and hope to see you again very soon.
Regards,
The Mai Visti Ladismith family
Hein B - Aug 2018
Algehele gradering
Indien jy 'n rustige plek wil kies, is Mai Visti net die regte plek.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Dear Heinrich,
Thank you for choosing Mai Visti Ladismith we are so glad you enjoyed the indoor fire stove. It's our favourite little corner as well.
We look forward to welcoming you back soon.
Kind regards,
Mai Visti Ladismith
Patricia B - Feb 2018
Algehele gradering
Relaxing, tranquil and friendly people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, stil, vriendelike mense.
Dit was my eerste keer in Ladismith. Wat 'n wonderlike ervaring om in Mai Visti te bly, definitief die besoek werd. Lieflike dorp en mense. Ons het so tuis gevoel in die gastehuis, goed gemeubileer en elegant. Die stort is 'n stukkie hemel (beperkte stort) as gevolg van die waterbeperkings. Ons sal weer kom kuier!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Dear Patricia,
We are delighted that you enjoyed your stay with us at Mai Visti Ladismith and look forward to welcoming you back in the future. Thank you for making us part of your Karoo escape.
Hope to see you very soon again.
Kind Regards,
Mai Visti Ladismith
Samantha A - Nov 2017
Algehele gradering
Luxurious self-catering accomodation, ideal for the discerning traveller.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Luukse selfsorgverblyf wat ideaal is vir oordeelkundige reisigers.
Luukse selfsorgkothuis met alles wat jy nodig het. Lieflike uitsig op die berg van die tuin af. Vriendelike en behulpsame gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mai Visti Family Suite se terugvoer
Thank you for your kind feedback Samantha.
We are glad you enjoyed your stay and looking forward to welcome you back very soon.
Kind Regards,
Everyone at Mai Visti Ladismith.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 17, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang