Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mai Visti Family Suite

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cynthia S
1 nag
5.0
Nov 2022

Very comfortable. Frikkie was great. He gave us fresh milk on arrival and another jug of fresh milk in the morning. Great surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Mai Visti Family Suite
It was lovely having you ladies. Please do visit again and enjoy your travels.

Worcester Shopfitters W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Baie dankie Frikkie vir uitstekende diens. Ons was genoodsaak om nog 2 nagte te bespreek, Frikkie het uit sy pad gegaan en ons gehelp. Ons waardeer dit baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Mai Visti Family Suite
Dit was 'n groot plesier en hoop om julle weer eendag in Ladismith te verwelkom.

Victoria G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

It was fine for an overnight stop. The room and facilities were good but the road was quite noisy during the afternoon. Fortunately quiet at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Knus verblyf en statige ou dorpshuis. Ons het ons verblyf in hierdie pragtige karaktervolle ou dorpshuis in Ladismith baie geniet. Ons ontvangs was hartlik en versoeke van ons kant is goed hanteer. Die suite is basies, maar voldoen aan die behoeftes vir 'n oornagbesoeker en word graag aanbeveel. Veilige parkering is ook beskikbaar en die hoofstraat met sy paar restaurante is binne loopafstand. Baie dankie Willie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Mai Visti Family Suite
Dit was so lekker om julle hier te gehad het en jammer ons kon nie meer tyd spandeer het nie. Sal graag al die stories nog wil hoor. Hoop om julle weer eendag by ons te verwelkom.

Marianne H
1 nag
4.8
Apr 2022

Uitstekende waarde vir geld. Baie aangename, veilige verblyf. Heerlike kuierstoep. Interessante, eklektiese dekor. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Mai Visti Family Suite
Dankie Marianne, So bly julle het d stoep geniet, die sonsondergangs van daar af bly maar mooi. Bly julle het lekker gebly en dankie dat julle ons gekies het. Groete, Mai Visti Family

Annie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Oornagverblyf. Perfek. Oornag op roadtrip met Waffles die corgi. Mai Visti is perfek. Net 'n klein yskassie in die kamer sal dit onverbeterlik maak. Beslis aan te beveel. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Mai Visti Family Suite
Dankie Annie, Was lekker gewees om julle by ons te he en sien uit na d volgende keer. Hoop d fiets ry was lekker.

Marinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Baie lekker gebly, goed geleë in die dorp. Ons was baie goed ontvang, kamer lekker ruim. Badkamer lieflik en modern.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlon F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2022

Was okay. Nice host, issue we faced was that there is no kitchen facilities to store foods (no fridge, no microwave). Place has a beautiful bathroom and is neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Frikkie
Mai Visti Family Suite
Hi Marlon, it was lovely having you. In our listing we are very clear it is a room option only. One day we will do the investment and get one or the other. I hope that we have it, that you will come and stay again and even enjoy it more, safe travels.

Janell B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Heerlike kuierplek! Pragtige, ruim huisie vol karakter. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Mai Visti Family Suite
Baie dankie Janell. Ek is so bly dat julle gebly en gekuier het. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie. Dis lekker om in die dorp te hoor, dat die reunie so ‘n lekker kuier was.

Carmen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Wow, what value for money. We really enjoyed our time here and the accommodation was fantastic. The place was immaculate and clean and has everything one needs. The fireplace was an added bonus and what a beautiful braai area. The surrounding garden and scenery was peaceful. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Mai Visti Family Suite
Dear Carmen, It was a pleasure having you stay. We are looking forward to welcoming you back in the near future! Safe travels and hope to see you again very soon. Regards, The Mai Visti Ladismith family

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 17, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA925f6799d6f8d0c3db503c5f98f38d1b4f5d11a112b1eb150824df131f43292d978fd7870e2acb3ee0af55b3bad022f78c3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 17 Church Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491206 21.266344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang