Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Main 82 Agulhas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 15 resensies vir Main 82 Agulhas
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Rouxline D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxline D

Fantastiese ligging en baie lekker gesellige huis!

Die huis is baie netjies en skoon en het 'n lekker groot binnebraai waar ons heerlik gekuier het! Die huis is ook perfek geleë naby die see!

Gideon R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon R

Heerlike gesellige verblyf!

Ons het ongelooflik lekker gebly en het die naweek baie geniet. Hierdie woning is voorwaar enige braaier se droom en het die huis ook 'n lekker gesellige atmosfeer. Dankie vir die goeie boeke wat daar was om te lees.

Mariska C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C

Heerlike wegbreek by die see.

Baie lekker gekuier. Huis is goed toegerus met als wat jy nodig het. Maak net êrens 'n nota oor binnebraai.

Nadia J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia J

Goed geleë en baie rustig.

Sal net graag WiFi wou gehad het.

Barend K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K

Lekker ruim huis en braai area is baie goed geleë.

Het gevoel dat die huis se netheid nie 100% reg was. Daar was bv. kos in een van die wasbakke van vorige gaste. Beddegoed vol hondehare en van die skottelgoed was nie deeglik gewas nie.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Liesl V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl V

Rustige blyplek.

Ons het baie lekker gebly en kan rêrig oor niks kla nie. Ek voel net ook dat vir die prys kan handdoeke en 'n sak of twee hout ingesluit wees. Die prys is taamlik hoog vir 'n gesin van drie; maar dit sal dalk meer bekostigbaar uitwerk vir 'n paar vriende wat deel. Die huis is baie minimalisties gemeubileer; maar het als gehad wat ons benodig. Ons sal weer in die toekoms 'n bespreking maak.

Fatima S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima S

Enjoyable! Delightful!

As a family of five, with daughters ranging in age from teens to twenties, we appreciated the space, the convenience of having most of our home comforts, and a beautiful location. The area is clean and the people friendly and helpful. Despite the cold (it is winter after all), we enjoyed the views, the walks in the national park, the walks along the beach, and of course, finding ourselves at the lighthouse, and the southernmost point of Africa! What an overwhelming feeling it was.

Benita B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Benita B

Nie waarde vir geld.

Main 82 Agulhas se ligging is goed, maar ongelukkig baie raserig met verkeer. Eenheid se beddegoed het nie skoon geruik nie en vir die buitensporige bedrag kon hul wraggies handdoeke en hout voorsien. Alhoewel die eenheid "pet friendly" was het die eienaar iets daaroor te sê gehad. Eienaar wou ook geensins akkommoderend wees toe ons versoek of ons bietjie later kon uitcheck nie.

Main 82 Agulhas se terugvoer

As die hout ingesluit word word al daardie hout op 1 slag opgebrand en dit kos ons R1000de rande. Dan daar was gaste wat na julle ingeboek het en ek moes dadelik skoonmaak. As dit vooraf gevra was sou ek kon help of se dat daar weer gaste inboek.
Groete
Sanelle

Main 82 Agulhas
Jorina D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina D

Is baie lekker kuier-huis. Goeie ligging.

Die muurtjie voor is goed maar kort hekkie by kant se ingang. Vriendelike buurvrou het houtplanke geleen om ingang toe te hou sodat hondjie binne bly.

Maryke H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke H

Relaxed and spacious

Loved our stay and was lovely to walk into a place that was neat. The bit of sea view was a bonus!

Celicia B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celicia B

Lekker, maar onrustig oor dinge wat vuil was in die huis.

Ons het die naweek baie geniet, dit is net baie baie jammer dat die huisie nie skoon was nie. Beddegoed het merke op gehad en dit maak mens onrustig om daarin te slaap. Skottelgoed in die kombuis was half gewas, rasper steeds vuil asook braaitange, ens. Die wasbak in die kombuis se proppe was baie vuil asook die krane in die badkamers. Ek voel ook dat vir die prys wat mens vir die huis betaal handdoeke asook hande-handdoeke vir mens beskikbaar moet wees.

Piet M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Piet M

Netjies en eenvoudig.

Baie lekker gekuier. Die ligging is lekker, behalwe vir my 3 jarige wat wil pad toe. Verder was alles in orde. Ek sal 'n heining voor sit.

Leonie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie O

Nuut oorgedoen, maar klein punte nagelaat.

Pragtig oorgedoen, maar: Geen skottelgoedwasser soos geadverteer. Geen 'diepvries' soos geadverteer. Die braaiplekke is baie laag en gevaarlik vir kinders (en kole wat dalk mag skiet). Die leefarea is na die straat; dis geen probleem, maar dit is heeltemal oop na die straat - kinders gaan pad toe hardloop, so nou hou jy die skuifdeur toe en mis uit op die 'gevoel van by die see wees'. Ek reken 'n heining op die grens van die erf is 'n must have.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 520
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 82, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c549bc89282035df2b489f58d60c5f7e93590146dc77f1ddfef65759bcd0c954b962d622bd8c42d81b83adcc5f3ddd89036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 82 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822685933887 20.022620457893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang