Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison Dandelion

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erikastraat 3, Franschhoek, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maison Dandelion bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Franschhoek geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit omring word deur eeue-oue wingerde.

Dié kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie kothuis het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi en 'n sonkrag-omskakelaar is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuinruimte met 'n buite-eettafel wat 'n wonderlike plek is vir 'n rustige oggendkoffie voor die dag begin. Die ligging van hierdie eiendom is naby baie winkels en gewilde fyn-eet restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erikastraat 3, Franschhoek, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maison Dandelion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erikastraat 3, Franschhoek, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99a5d83aeef2cb8adfa39fe9f8ded8031efb0d0d01a2a23046cc2fd82639ba6bec4b409d72b6ec5c1cb8f970ef3e071d8ced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 3 Erika Street Franschhoek 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.910596 19.12727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang