Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison Dandelion

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erikastraat 3, Franschhoek, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maison Dandelion bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Franschhoek. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit deur eeue-oue wingerde omring word.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek, kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi
en 'n sonkragomsetter is beskikbaar.

Buite is 'n privaat tuin met 'n etenstafel waar gaste hul oggendkoffie kan geniet. Die kothuis is naby verskeie winkels en gewilde fynproewer-restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Maison Dandelion
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erikastraat 3, Franschhoek, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maison Dandelion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erikastraat 3, Franschhoek, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99a5d83aeef2cb8adfa39fe9f8ded8031efb0d0d01a2a23046cc2fd82639ba6bec4b409d72b6ec5c1cb8f970ef3e071d8ced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 3 Erika Street Franschhoek 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.910596 19.12727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang