Maison de L’amour
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie M - Sep 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Nicholas A - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful, restful getaway!
Amelia M - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Sal weer daar gaan bly.
Jackie M - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent venue for a romantic getaway.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Lynette M - Sep 2023
Algehele gradering
Keurig gemeubileerd met romantiese gevoel.
Gabrielle C - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful unit with brilliant hosts.
Cheryl L - Aug 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Joanne B - Apr 2023
Algehele gradering
We only spent one night, but the B&B was beautifully decorated, clean and comfortable.
Janine O - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie, met pragtige mense!
Celest D - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie netjies en mooi. Die diens was baie vriendelik en die ontbyt heerlik.
Maison de L’amour se terugvoer
Hi there Celest,
Many thanks for your review, it is much appreciated.
Happy to announce both the water temp and toilet has been fixed. Much appreciate the head up, as we would never know as we don’t sleep in that room ourselves. Always grateful for guests to point things out. Thanks again
Regards,
Nina and Derek
Grant A - Des 2023
Algehele gradering
Great value for money, amazing hosts.
Michael Charles S - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice place and lovely hosts.
Pieter M - Jul 2023
Algehele gradering
SA en plattelandse sjarme op sy beste.
Llewellyn J - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable stay in a uniquely charming room.
Carla F - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing host.
Samantha B - Mei 2022
Algehele gradering
Attention to detail. Friendly.
Dale N - Feb 2022
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer en ongelooflik mooi!!
Antoinette L - Mei 2021
Algehele gradering
Hartlike ontvangs deur Nina in hul gastehuis in Darling.
Estelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful, beautiful! Will definitely be back!
Deon L - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek, heerlik gebly.
Nicolette V - Sep 2021
Algehele gradering
Delightful and quaint.
Jacques K - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Christine S - Sep 2019
Algehele gradering
Was a great stay over.
Huibrie W - Apr 2019
Algehele gradering
The best attention to detail that we’ve ever seen in our life.
Maison de L’amour se terugvoer
Dear Huibrie,
Thank you so much for the review and for taking the time to do it.
I am so happy you enjoyed your stay with us and enjoyed the whole weekend. I hope one day we will see you again.
Take care of yourselves and new baby.
Kind regards,
Nina and Derek
Tharien C - Apr 2019
Algehele gradering
Goed geleë, klassieke styl.
Savannah W - Sep 2019
Algehele gradering
Very hospitable and charming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gasvry en bekoorlik.
Ek en my verloofde was mal oor ons verblyf in Maison de L'amour. Die enigste ding wat dit sou verbeter, is as dit 'n yskassie gehad het om ons drankies en water in te sit. Andersins, was dit 'n algehele vreugde om ons herdenking hier deur te bring. Die gasvryheid van die eienaar en haar sjef was ongelooflik. Sal beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sharon C - Des 2018
Algehele gradering
Without a doubt, the best B&B ever!
Sandra B - Sep 2018
Algehele gradering
Fabulous breakfast!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese ontbyt!
Klassieke Franse dekor met 'n titseltjie weelde. 'n Lieflike B&B in 'n rustige straat. Nina en Smiley was wonderlike gashere. Die kersie op die koek was 'n fantastiese ontbyt wat onder die bougainvillea bedien is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Angeline K - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies!
Dagmar W - Sep 2018
Algehele gradering
Attention to detail is immaculate and very special.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die aandag aan detail is onverbeterlik en baie spesiaal.
Die dekor en atmosfeer is baie oulik. Die gasheer is baie vriendelik, jy beweeg dadelik in 'n verbygaande era waar een steeds tyd moet bepeins - pas in by die gees van darling. En ons het oral gestap wat spesiaal was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marleux F - Sep 2017
Algehele gradering
Tog té dierbaar, Darling.
Fred C - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het deur 30 dorpe in SA gereis gedurende Maart en hierdie was beslis die gastehuis wat ver bo almal uitgestaan het. Hierdie is superieure kwaliteit.
Heidi V - Aug 2016
Algehele gradering
Romanties en rustig in die platteland met 'n baie lekker ontbyt.
Maison de L’amour se terugvoer
Dear Heidi,
Thank you so much for taking time out to write reviews on Travel Ground. We so appreciate it.
Glad you had a lovely time here, and we look forward to hosting you again one day soon.
Take care,
Kind Regards,
Nina and Derek
Roel R - Okt 2016
Algehele gradering
Top huisje met een een super gastvrouw.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Pleasant-straat 21, Darling, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang