Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison de L’amour

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Pleasant-straat 21, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maison de L'amour bied gaste die geleentheid om in 'n privaat plattelandse huis in Darling te kuier. Maison de L'amour is in 'n Franse Provensaalse styl gebou en versier en het 'n uitsig oor 'n prentjiemooi en rustige tuin waar gaste ontbyt kan geniet en heeltemal kan ontspan.

Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 4 gaste gebied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die Luukse Kamer in die hoofhuis het 'n dubbel-hemelbed en die Gardener's Cottage buite die hoofhuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n sitarea.

Al die kamers het koffie- en teemaakgeriewe en slim-TV's met Netflix.

Die eienaars besit en bestuur ook 'n pragtige restaurant in Darling, 1910 The Old Forge. Vooraf besprekings word altyd aangeraai.

Gaste kan gerus van die braai-area gebruik maak as hulle self wil maaltye wil voorberei. Verder kan hulle privaat bespreek, sodat spyseniering vir persoonlike geleenthede teen ekstra koste per persoon gedoen word. Gaste ook gerus in die plonspoel afkoel.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Elmarie M
5.0
Home away from home. Absolutely love the whole ambience, the fantastic hospitality, they cannot do enough for one. Loved it and will de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Nicholas A
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, restful getaway! Maison de L'amour was everything we expected, and the host was very attentive and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Amelia M
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier. Sal weer daar gaan bly. Pragtige plek. Baie privaat. Die eienaars het op versoek vir my vriende wat nie daar oorgeslaap het 'n wonder...
Sien meer
Nov 2023
Lynette M
Saam met vriende
5.0
Keurig gemeubileerd met romantiese gevoel. Vriendelike gasvrou, mooi plek om te oornag in 'n rustige dorp!
Sep 2023
Gabrielle C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful unit with brilliant hosts. Nina was an absolute treat and the units proximity to all the great spots in Darling is brilliant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Mount Pleasant-straat 21, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maison de L’amour het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Pleasant-straat 21, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZTE3MDc2LWZkNDYtNDAwOC1hNDAxLWIxMWI2YzRjN2QzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 21 Mount Pleasant Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.375574325008 18.376741111639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang