Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Natasha J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende verblyf. Ons het dit baie geniet by Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue. Dit was rustig, lieflike fasiliteite en uitstekende ontbyt, 5-ster gehalte. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chauntelle S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ek gaan beslis weer baie vinnig van julle gebruik maak. Die plekkie het my asem weggeslaan, so mooi is dit. Die gronde, kamers, personeel, absoluut alles is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmi D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vriendelik, behulpsaam, en gerieflik. Baie dankie vir julle gasvryheid. Dis regtig 'n mooi venue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Dis 'n pragtige plek en hulle diens is baie goed. Baie lekker gebly en die ontbyt was regtig heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Baie dankie Ronel, Ons hoop om julle weer te sien. Groete Almal by Maison de Leo

Eugene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik. Beste diens ooit! Kamers is modern, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Baie dankie Eugene. Hoop ons sien julle almal sommer gou weer. Groete Die span by Maison de Leo

Lise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Skoon, netjies en 'n pragtige plek. Sal beslis weer daar gaan bly. Die plek is absoluut pragtig. Die kamers is skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en die diens is goed. Die ontbyt is heerlik. Ek sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Baie dankie Lise. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Mandy & team

Denise L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Vriendelike diens. Net 'n aanbeveling - beligting vir aanwending van grimering kan verbeter word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarentia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Fantasties. Heerlik gebly! Plek is netjies, skoon en keurig gemeubileerd. Tuin is netjies en skep rustige atmosfeer. Gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandy-Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tom Jenkins-rylaan 42, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee4064cef42c4887b25fc99c397fdd5a700779cc4012ad17993f7feca47720c2bd24d115664472b7608d1988d7590926aed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 42 Tom Jenkins Drive Rietondale 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.734346 28.228489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang