Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tom Jenkins-rylaan 42, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue is in Rietondale, Pretoria geleë en bied gehalte-verblyf vir sake-reisigers of gaste wat hul familie besoek. Die gastehuis is oorkant die straat van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking.
Die huis het 2 slaapkamers wat elk ’n privaat ingang en en suite-badkamer het. Albei kamers beskik oor ’n koningingrootte-bed, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV en lugversorging.
Die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is parkeerplek op die perseel asook WiFi en braaigeriewe.
Ons is naby die O.R. Tambo-gebou, die middestad, Uniegeboude, Loftus Versfeld-stadion, Pretoria Nasionale Dieretuine, Universiteit van Pretoria, Rietondale Primêre Skool, Pretoria Seuns- en Meisiehoërskole, Afrikaans Hoër Seuns- en Meisieskole, Alliance Francaise, hospitale en Internasionale Ambassades.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandy-Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Tom Jenkins-rylaan 42, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tom Jenkins-rylaan 42, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng