Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison Fougere

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Maison Fougere
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Steve O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve O

Fabulous time in this great home!

We spent 2 great nights in this charming home! Can't say enough about it and Johan, the manager, was so helpful. Thanks again!

Joey H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joey H

Huis is baie goed ingerig. Gasheer baie vriendelik.

Onderdakbraaiplek sal in winter baie help. Twee kamers wat badkamer deel is ongerieflik.

Esme K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K

Ons wou permanent intrek!

Baie dankie vir 'n heerlike ervaring. Goeie diens. Keurige interieur. Ligging is perfek. Het gevoel soos huis! Beveel ten sterkste aan vir enige iemand wat Franschhoek besoek. Sien weer!

Estelle S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S

Beste verblyf.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Maison Fougere. Die huis is goed toegerus vir enige geleentheid. 'n Lekker kaggelvuur in die sitkamer vir die koue aande en pragtige swembad as dit warm is. Die eienaars is so vriendelik en bedagsaam. Baie dankie vir die lekker naweek.

Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R7 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijk-straat 25, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7OQgDw2rn56t4poWlpz9IfmlHSIAS6CiZw60vWxdJUhBbT2qVl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 25 Van Wijk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910737943441 19.118322673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang