Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison Fougere

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Steve O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fabulous time in this great home! We spent 2 great nights in this charming home! Can't say enough about it and Johan, the manager, was so helpful. Thanks again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey H
Kort verblyf
3.8
Sep 2021

Huis is baie goed ingerig. Gasheer baie vriendelik. Onderdakbraaiplek sal in winter baie help. Twee kamers wat badkamer deel is ongerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Esme K
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Ons wou permanent intrek! Baie dankie vir 'n heerlike ervaring. Goeie diens. Keurige interieur. Ligging is perfek. Het gevoel soos huis! Beveel ten sterkste aan vir enige iemand wat Franschhoek besoek. Sien weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
Kort verblyf
4.6
Aug 2019

Beste verblyf. Ons het ongelooflik lekker gebly by Maison Fougere. Die huis is goed toegerus vir enige geleentheid. 'n Lekker kaggelvuur in die sitkamer vir die koue aande en pragtige swembad as dit warm is. Die eienaars is so vriendelik en bedagsaam. Baie dankie vir die lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 7 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijk-straat 25, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7OQgDw2rn56t4poWlpz9IfmlHSIAS6CiZw60vWxdJUhBbT2qVl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 25 Van Wijk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910737943441 19.118322673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang