Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maitland 3D Fraai Uitzicht

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annetjie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Soos huis. Sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ana C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Brilliant. Absolutely stunning. Trix is amazing, kind and so helpful. The unit is so well equipped with everything you need and more. They are pet friendly which is such a bonus and made us feel so welcomed. .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Was soos 'n huis weg van ons huis. Sal beslis aanbeveel! Baie lekker blyplek, lieflike braai-area en swembad. Ons het daar gebly gedurende ons seun se rugbytoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiebke L
1 nag
4.8
Mei 2024

Safe, comfortable, lovely environment. Spacious, safe accommodation. Love the garden. Please ensure that guests with animals pick up their "parcels" in the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas Q
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

A home away from home! We were surprised that there was a stunning pool and patio area, as we didn't see one in the photos. The gardens were perfectly manicured, with awesome mountain views seen from inside the bedrooms, lounge, pool, and patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trudy U
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Rustig, maar geen TV gebuik nie. Ons het lekker gebly, alhoewel daar 'n paar dingetjies was wat nie na wense was nie. Daar was nie DStv-kanale wat ons kon kyk nie. Daar is kameras oral, veral op die swembad wat ons onvrymoedig gemaak het om te swem. Die huidige foto is verouderd, hul moet dit vervang, want die plekkie lyk nou pragtig! Die huis en die bachelor woonstel moet apart geadverteer word, dit sal minder verwarring veroorsaak met die baie foto's gesamentlik geplaas. Daar is geen privaatheid indien beide huis en woonstel beset is nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Pragtige plek volledig toegerus vir enige iets! Tot 'n waaier vir die lastige muskiete. Trix het ons van die intrapslag welkom laat voel. Die plekkie is netjies, skoon en volledig toegerus. 'n Aangename verblyf! Sal beslis hul detail stoor vir ons volgende besoek George toe. Dankie Trix!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lester C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Host was brilliant and always willing to go the extra mile. Besides the accommodation which suited us perfectly, the layout of the garden and ground is absolutely beautiful. Trix was always willing to help us with our needs. I could not link my Uber app, she arrived and without hesitation said she would drop us off at the airport. I highly recommend Maitland 3D Fraai Uitzicht.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Nice omgewing en landlord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Excellent. Exceeded expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 141

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maitland-straat 3, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5b9yGChOIRu6nXxyBPEyiXqh9Nlxl7QmeFz7qHfz4OewvaXGk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 3D Maitland Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943161713543 22.407698360394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang