Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maitland 3D Fraai Uitzicht

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maitland-straat 3, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maitland 3D Fraai Uitzicht bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg, smaakvol gemeubileerde huis en woonstel in die voorstad Blanco, sowat 5 km vanaf sentraal George. Die eiendom is ongeveer 20 minute se stap vanaf die bekende Fancourt-gholfbaan.

Daar is 2 selfsorgwoonstelle genaamd Maitland Main en Maitland Studio. Elke woonstel het 'n kombuis en leefarea en is toegerus met sekere DStv-kanale en WiFi. Die woonstelle bied veilige toegang en bied slaapplek aan tussen 6 en 8 gaste. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar asook 'n sonverhitte swembad.

George bied 'n verskeidenheid doendinge soos 4x4-roetes, bergfietsroetes, gholf, voetslaanroetes, motorfietsry en wynproe. Daar is verskeie restaurante en winkels in die omgewing. Wildernis is ongeveer 25 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Maitland 3D Fraai Uitzicht
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 141

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Maitland-straat 3, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maitland 3D Fraai Uitzicht het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maitland-straat 3, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5b9yGChOIRu6nXxyBPEyiXqh9Nlxl7QmeFz7qHfz4OewvaXGk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 3D Maitland Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943161713543 22.407698360394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang