Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majestic Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gousstraat, 49 The Majestic, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Majestic Apartment is perfek geleë in 'n kompleks wat net 100 meter van die strand af is met 'n pragtige geplaveide promenade wat stap, draf en fietsry toelaat om fiks te bly of om bloot die sonnige Suid-Afrikaanse weer en seebriesie te geniet.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die eet- en sitarea, wat 'n gemaklike rusbank en 'n dubbelslaapbank het, en beskik oor 'n TV. Dié eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die breë sandstrande met sagte hellings is 'n gesinsgunsteling vir veilige swem, branderplankry, vlieërbranderry en strandhengel. Hierdie eiendom is ook stapafstand van die winkels af.

Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin is 49,9 km vanaf die woonstel, en die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, wat 33,8 km vanaf die eiendom is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Gousstraat, 49 The Majestic, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gousstraat, 49 The Majestic, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b7ef1f2a44e24ac7a09415c84c84d0f0f83fb177d3259b64b284ef7a102865a0df003b90289148cb312af87f27d4b80551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) Gous Street 49 The Majestic 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.118872460005 18.830426685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang