Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majestic View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mandla M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Excellent. Extremely good, love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Majestic View
Thank you for the comment and rating. Much appreciated.

Jacobus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Brilliant. Majestic View, die naam spreek vanself. Wat 'n ongelooflike mooi uitsig op die woud en die watervalle van die huis af. Die verblyf was heerlik en het genoeg spasie en ruimte gehad om gemaklik te bly. Dit is skoon en netjies en het baie detail gehad waaraan baie oorde en gastehuise glad nie dink nie. Die "hosts" is ook baie vriendelik en behulpsaam. Die garage se "angle" om in te ry is klein bietjie knap vir groot voertuie maar behoort geen probleem te wees vir mense met volwaardige lisensies nie. Ons het voorgestel dat 'n toe braaibak vir braaivleis aangeskaf moet word vir stoere boere soos ons wat hou van braai elke dag en die eienaars het dit met ope arms ontvang. Dit is 'n pragtige plek en baie mooi opgepas en sal ons virseker enige iemand daarheen verwys en self ook sommer gou weer daar gaan aanklop vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Majestic View
Good afternoon. Thank you for such a wonderful review and compliments. We do try our best to make our guest house as comfortable as possible. We do hope we will see you again soon. Regards, Nicola

Ntando M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pleasant. Nicola and her husband were great hosts. Always ready to help in any way, made our stay comfortable. Also recommend a couple of sightseeing places. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Majestic View
Thank you for choosing our guesthouse. You were a pleasure to host. Thank you for leaving our property so immaculately clean and tidy. You are always welcome to return.

Cherise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Very convenient stay with all the bells and whistles! Majestic View is a modern self-catering house with breathtaking views of the majestic Drakensberg Mountains, tucked away near Sabie, Mpumalanga. Situated in pristine mountain streams, this tastefully decorated property has several breathtaking waterfalls and other tourist attractions. Situated near the majority of View Sites, the Town of Sabie is accessible via the Panorama Route. There are restaurants, cafes, hiking trails, and fishing spots close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Majestic View
Thank you for your kind words. We loved hosting both of you, especially for your honeymoon. It was an honour that you chose our Guest House. We hope that you will return someday and that you would recommend us to family and friends.

Renier Vosloo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was amazing met die beste kliëntediens. Die eienaars was regtig baie behulpsaam en baie friendelik. Pragtige eindom, kamers is baie ruim en met 'n wonderlike uitsig. Baie rustige area met 'n stilte in die woonbuurt. Die geriewe is nuut met als in plek. Die behuising is op die perfekte plek geleë wat jou toer baie gemaklik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Majestic View
Thank you for giving us such a wonderful review. You and your family were a pleasure to host. Thank you as well for taking care of our GH. We hope we will see you again. Nicola

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 800
R3 800 R3 420
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 420
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Virgiliastraat 12, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4a53eadb8d5ead96f387d09ce5259fb8042b52eed97053201c65a464bdeb9cd8d3d829106891b89711fd198a41af6bc463c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 420 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 12 Virgilia Street Mount Anderson 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.109891590262 30.763723069331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang