Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majuba Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

MGL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 8 resensies vir Majuba Guest Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Theo G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G

Baie skoon. Lekker geriewe. Vriendelik.

Alles was baie goed. Het dit geniet. Net die dubbelbeddens wat ons op geslaap het was bietjie aan die harde kant. Baie "dens" matras. Verder was als perfek.

Andre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Excellent.

Good value for money and restaurant food brilliant.

Malinda L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda L

Dis baie aangenaam maar hulle kan iets doen in verband met veiligheid vir die gaste.

Dit was baie aangenaam. Dit was skoon en netjies, maar die enkelbed in my kinders se kamer was vuil. Daar was niemand beskikbaar om ons te ontvang nie. Ek moes skakel. Daar is ook nie gesê dat die perseel toegesluit is oor naweke nie, net dat die restaurant en kroeg toegesluit is. Met die veiligheid het ek 'n bietjie van 'n probleem gehad. Enige iemand kon die perseel betree. Daar is geen sekuriteit nie, so enige iemand kan in- en uitgaan sonder dat mens daarvan weet. Ek het nie so veilig gevoel nie. Ek kon nie met 'n geruste hart slaap en weet dat ons voertuig en my kinders wat in 'n aparte kamer slaap, veilig die hele aand is nie.

Lea J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lea J

Lekker, maar nie vir gestremdes nie.

Die paadjies na die kamers is glad nie rolstoelvriendelik nie. Ek het 'n halfuur gesukkel om my man by ons kamer te kry. Daar is kennisgewings in die kamers dat dit nie 'self catering' is nie en dat ons die restaurant moet gebruik. Die restaurant en kroeg was egter toe van Vrydagoggend tot Maandagoggend. Ons was daar vir 2 dae en het net 3 pakkies koffie en 6 pakkies suiker gekry, sonder fasiliteite om aan te vul nie. Daar was ook geen personeel beskikbaar om te help nie.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Annelise O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise O

Aangenaam.

Die verblyf was lekker, die aircon het nie gewerk nie.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louis T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Louis T

Ontevrede.

Werknemers kan meer vriendelik wees met gaste wat oornag daar. Daar het niks op die besprekingsblad gestaan dat ontbyt nie insluitend was nie en dat dit vooraf gereël moes word nie. Die persoon was ongeskik met my man toe hy nie vinnig genoeg kon terugjaag na lodge toe in die reën met my kind in die kar om te kom betaal nie. Vir die bedrag wat hulle vra dink mens dalk dat 'n klein bietjie takt ook sigbaar sal wees. Uiters swak!!

Vanaf
Vanaf R938
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R938
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANs4r55vGcNFgAPDXFbBNYNAtrm2Wa1PNv9R4i03nTKj1ngx16V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R938 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 Drystream Farm Off the N11 2470 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.388423491299 29.877263387803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang