Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majuba Guest Lodge

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R938 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Majuba Guest Lodge is 3 km vanaf Volksrust, langs die N11, en bied gaste ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing.

Verblyf is in kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 3 gaste beskikbaar. Elke kamer het 'n privaat ingang, gemaklike dubbel- of koningingrootte-bed. Sommige van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed.

Elektriese komberse word vir die koeler nagte voorsien en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Die eienaar woon saam met haar troeteldiere en ander plaasdiere op die perseel. Klein troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Gaste kan drankies of 'n heerlike maaltyd in die restaurant en kroeg op die perseel geniet. Let asb. dat die restaurant en kroeg oor naweke toe sal wees. Ontbyt kan slegs op reëling bedien word en is nie oor naweke beskikbaar nie. Die lodge het ook 'n lapa met 'n dek en 'n uitsig oor die dam en bied geriewe vir troues, funksies en konferensies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

MGL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Majuba Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Volksrust KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 938
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 938
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANs4r55vGcNFgAPDXFbBNYNAtrm2Wa1PNv9R4i03nTKj1ngx16V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R938 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 Drystream Farm Off the N11 2470 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.388423491299 29.877263387803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang