Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majuli River House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 58 resensies vir Majuli River House
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Piet L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

My groep het dit baie geniet, die uitsig en ligging is baie mooi.

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Majuli River House se terugvoer

Baie dankie, ons verwelkom jou graag binnekort terug!

Majuli River House
Ashley K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley K

Heerlike wegbreek huisie.

Ons het baie lekker gebly met die mooiste uitsig op die boonste vlak. Verskeidenheid diere en voëls het vir ons kom kuier vir ontbyt op die stoep. Wat 'n wonderlike ervaring.

Majuli River House se terugvoer

Hi Ashley, baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons verwelkom jou graag binnekort weer!

Majuli River House
Vivia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivia B

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Heerlik gebly! Sal vir seker weer van hul gebruik maak.

Hercules W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules W

Sal teruggaan. View to die for.

Sal teruggaan. Bouers langs maak diere op hul senuwees, maar bouers is amper klaar. Ek sal diere rustig raak.

Lynne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lynne B

Could be so much better!

This is a beautiful location. However, the accommodation is very dated and shabby. The grounds need some attention too. Such a pity as the view is lovely and the surroundings are so peaceful.

Lynne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lynne B

Needs updating and some care and attention.

We only stayed one of the three nights booked as we found the accommodation shabby and not as represented in the pictures. It's a pity as it's a lovely location overlooking the river, but the grounds are overgrown and trees mask the view somewhat. The interior is dated and dowdy, not at all inviting, and the noise travels excessively. So, when in the downstairs bedroom, you can hear every movement in the upstairs room. I'm sure it was a lovely spot in its glory days, but those seem a long time in the past. Such a shame.

Louis M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Rustige verblyf.

Majuli River Lodge is netjies, skoon en gerieflik en was gereed met ons aankoms. Mercy het seker gemaak ons is tevrede en alles gewys met aankoms. Sy is baie vriendelik en hulpvaardig. Uitsig vanaf die dek is puik. Baie rustige omgewing. Boma is baie lekker. Net bietjie laag om op te braai ook, +- 30cm vanaf die grond. Met wind wat waai, waai die sand maklik op die vleis, en ongemaklik om heeltyd kromrug te staan en braai. Swembad is puik en 'n bonus. Aircon binne het ons ook van 38 grade gered, wat Mercy voor ons aankoms al aangesit het. baie dankie. Diere loop gereeld verby, en kon lekker eet aan die wilds pellets wat ons saamgeneem het. Stel voor 'n aparte braaier, wat hoër is, sal ideaal wees. Afdak vir die voertuig ook 'n groot pluspunt. Ons het dit regtig vreeslik geniet. Sal verseker weer hier oorslaap, baie dankie.

Justine S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine S

An oasis.

What a beautiful place. We had such a relaxing break. We heard lions, hippos and the fish eagles. We were visited by warthogs and zebras. What an incredible place to connect with nature. Will definitely go back. Wish we had booked to stay longer.

Majuli River House se terugvoer

Thanks a million for your booking and we are delighted you had a great stay. You will have to come again, and stay longer next time.

Derrick

Majuli River House
Bridgette M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette M

Amazingly superb!

Amazing, we were welcomed by zebras at the entry of our river house which was beautiful! Mercy, who is the caretaker, is super friendly and also suggested places to eat. The view from our balcony was breathtaking. Watching the sunset was just so beautiful and one of the things we enjoyed daily. Watching the stars, elephants, hippos, buffalo, springboks, and plenty more animals come to drink water from the river was just so beautiful!

Rae-ann F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rae-ann F

Kon lekker op die deck sit, kuier en diere kyk.

Ons kon op die deck kuier tot laat en die natuur bewonder. Sal weer by Majuli River Lodge bly.

Wynand B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Waarde vir geld.

Elke oomblik geniet.

Andre F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F

Die uitsig op die rivier was iets besonders. Het dit geniet.

Baie lekker gebly en gekuier.

Oswald A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald A

One word says it all, magical.

It was a lovely stay. Just the front door latch was bent and we could not lock or unlock door. It was opened by the lady for us and thereafter we could not lock or unlock the latch of the door.

Ruurd B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruurd B

Ontspannend.

Dit was rustig en het 'n lekker bosveld-atmosfeer.

Ina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B

Ons het die kerstyd daar baie geniet.

Ons het, dankie, die aircon bo het nie gewerk nie, maar het buite op die balkon geslaap. Kan die beddegoed bietjie opgradeer en kon ruik dat dit nie vars gewas is nie. Daar is nie 'n mop of besem nie. Verder was die uitsig die moeite werd en ons het Marloth baie geniet.

Suzanne W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne W

Nie aanbeveelbaar nie.

Foto's is glad nie soos die plek eintlik lyk nie. Baie onderhoudsprobleme wat nooit reggemaak is tydens ons tyd daar nie.

Barbara L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L

Best location in Marloth Park for the view.

It was the first time that we saw bushbabies.

Majuli River House se terugvoer

I am delighted you loved your stay with us. The bush-babies are there every evening. They are too cute. Thanks again for your booking.

Majuli River House
Adam V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam V

Very pleasant staff, great views and a place to go and recharge.

Great experience, would recommend to anyone that loves the outdoors and just wants to relax and get away.

Daniel F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel F

Relaxed, stunning uitsig, leersaam.

Ons het in die kort tydperk daar lekker ontspan en die natuur en diere baie geniet. Sal beslis weer terug gaan in die toekoms.

Majuli River House se terugvoer

Dankie vir jou bespreking en ons is verheug dat jy jou verblyf in die bos geniet het. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Majuli River House
Graeme R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Graeme R

Rustic river lodge. Wonderful view from the deck.

Nice basecamp to lay your head after a day's game viewing in the Kruger. The call of Fish Eagles and hippos at night was wonderful.

Majuli River House se terugvoer

Thanks a million for your booking and we are delighted you enjoyed your stay in the bush. The sound of the fish eagle and the hippo are the iconic sounds of Africa and we are lucky to be on the river to see and hear them. Thanks again

Majuli River House
Gerry V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerry V

Great place, great views, ideal to visit Kruger.

The summary fully describes our feelings of the lodge. We had a wonderful time there.

Majuli River House se terugvoer

Thanks a million for your booking and we are delighted you enjoyed your stay in the bush.

Majuli River House
Robert M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert M

View and deck amazing.

The cleanliness was not up to scratch. The lodge itself is below par. Poor finishing for the rate of cost. Kitchen is really below not good. Beds are really uncomfortable, bathroom not clean and there is plenty of room for a shower in upper bathroom. Generally unclean and the whole lodge is in need of repairs and a paint and some love shown to it. If this was done then the lodge would be worth the money. Very poor braaiing facilities available. The best part about the lodge is the upper deck area. The table and chairs downstairs are in need of being discarded and new ones in their place as I ripped 2 t shirts on the chairs. The stay overall was okay. Please show love to make this lodge better.

Majuli River House se terugvoer

Robert

Thank you for taking the time to review us. Also thank you for your offer of investing in the house as part of a partnership and then to offer to buy the house outright. With it's brilliant location and view, we get that a lot but thanks again.

Our employee, Mercy offered to come daily and service the house when checking you in. You refused this. I'm sure any cleaning issues could have been addressed during your stay if you wanted it.

I have spoken to the manager and cleaner of the house to ensure we take all your points onboard. There is to be a full review completed in the next day or two and we will put an action plan to rectify any issues. Most of our reviews are positive but we take negative ones seriously.

Apologies again that the house wasn't to your standard and thanks again for the offer of partnership! Sorry we couldn't make it happen

Derrick

Majuli River House
Wentzel Y - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wentzel Y

Mooi ligging.

Mooi ligging. Instandhouding verg aandag.

Majuli River House se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons doen 'n volledige hersiening van die huis en ons sal alle probleme aanspreek om te verseker dat dit reggestel word.
Derrick

Majuli River House
Tracey S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S

Amazing view from the deck.

Welcoming committee were the monkeys and from then on the daily animal and bird visitors were amazing. Thanks for sharing your amazing house.

Danie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Basies. Netjies. Uitstekende ligging

Vra dalk dat hulle kyk na die wasbak bo wat lek. Water het deurgekom na die onderste badkamer.

Werner L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Baie lekker, klomp diere gesien net van die boonste dek af.

Baie gemaklik, die uitkykdek die boonste verdieping maak die plek! Mooi uitsig oor die Krugerwildtuin, ons het olifante, krokodille en seekoeie gesien van die dek af.

Wandi R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wandi R

Verblyf is te duur vir wat mens ontvang.

Baie eenvoudige verblyf. Huis het opkikkering nodig. Vir die prys verwag mens meer geriewe. Sal graag 'n ordentlike braai area wil geniet.

Jackie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Pragtige uitsig, rustig. Baie voëls.

Marlothpark aangename atmosfeer, gerieflik, baie diere en voëls.

Dina F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dina F

Ons het dit baie geniet.

Ons sal graag daarvan gehou het as die bome en bosse laer afgekap kon wees sodat mens die rivier van die onderste stoep ook kon sien. Die plek is netjies en veilig. Ons het baie lekker gekuier, die dek word net ongelooflik warm daarom ons aanmerking om die bosse te kap by die onderste stoep. Baie dankie ons sal beslis weer terugkom.

Majuli River House se terugvoer

Baie dankie vir u bespreking. Ongelukkig, aangesien ons in 'n bewaringsgebied is, kan ons nie die bome kap om van die onderste dek af te sien nie, maar sorg dat die fantastiese uitsig vanaf die boonste dek beskikbaar is. Ons is verheug om te hoor dat u weer by ons gaan kuier. Ons sien uit daarna om jou te sien.
Derrick

Majuli River House
Harold G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Harold G

Baie diere in Marloth.

Die beste deel van Majuli River Lodge is die dek met sy uitsig oor die rivier en diere naby die lodge. Ongelukkig is die lodge self effens oud en het aandag nodig. Die lodge het dit wat nodig is, maar dis alles ongemaklik. Die stortgordyn sit baie laag en net my klein kinders het nie nodig gehad om te buk om in die stort te kom nie. Na die 6de keer dat die gordyn afgeval het, het ek opgehou om dit terug te sit. Eetgerei word verskaf, maar op die laagste rak in die kombuis gehou en mens moet ver buk vir 'n teelepel. Die tafel en stoele op die dek pas nie bymekaar nie en dit was baie ongemaklik om te eet, die tafel is hoog en die stoele laag. Self ek wat amper 2 m lank is het op 'n kussing gesit om beter by te kom. Die kliëntediens is goed en bespreking het glad verloop, ons is vriendelik verwelkom. Die WiFi het goed gewerk. Teen R1500 per nag het ek meer verwag.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Braam V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Amazing location.

We absolutely loved Majuli River Lodge. Had zebras right at our doorstep, saw elephants and hippo from the porch every day. Plus kudus, giraffes and monkeys when driving around. The place was clean and the kitchen well equipped. We did day trips to Kruger Park to see more wild life. Had a magical time, enjoyed every minute. Many thanks.

Michael M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael M

Great terrace with a great view but needs improvement.

The house itself is badly soundproofed, so you can hear every sound from each room in the whole house. It has a basic equipment and the dishes had to be cleaned before use. Nice was the little bar with a second fridge upstairs. The water in the pool dirty and murky although a pool guy cleaned it every morning. The charms of the house is mostly the wonderful terrace upstairs, which is perfect for wildlife watching and sundowners.

Margot M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Margot M

Run down, dirty and unloved.

The reservation was changed without notice. When we arrived at the house and called the owner, he was very unfriendly over the phone. The house was dirty, smoked in. On the positive, the shower worked and the availability of a washing machine.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwaarloos, vuil en geen liefde.

Die bespreking is sonder kennisgewing verander. Toe ons by die huis aankom en die eienaar skakel, was hy telefonies baie onvriendelik. Die huis was vuil, daar was gerook. Op 'n positiewe noot, het die stort gewerk en daar was 'n wasmasjien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Majuli River House se terugvoer

I am so sorry we changed your booking. We made a mistake and double booked so thought we would upgrade you to another house on the river that charges double what you paid. We thought that was the least we could do and we absorbed the extra cost. I am sorry it didn't live up to your expectations and I will pass on your comments to the owner.

Derrick

Majuli River House
Jacobus Cn T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Cn T

Heerlike, rustige verblyf met 'n ongelooflike dek.

Sal gerus die plek aanbeveel.

Isak R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isak R

Heerlike ruim plek en het lekker op die dek gekuier.

Dit kyk baie mooi oor die rivier uit waar wild heeldag kom water drink. Baie lekker ruim plek veral die dek bo waar mens heerlik kan kuier.

Jacqualine D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqualine D

Salig.

Ek en my man het net een aand daar oorgeslaap. Dit was heerlik en sal altyd 'n kosbare herinnering bly.

Mariane F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane F

Die uitsig kan nie beter nie.

Die eetgerei en glase kort bietjie aandag. Braaiers was nie skoon gewees nie. Behalwe bogenoemde sal ons enige tyd weer na Majuli toe gaan. My kleinkinders het dit baie geniet en veral toe die sebras ons kom besoek het.

Majuli River House se terugvoer

Dankie vir u bespreking en neem die tyd om 'n resensie te skryf. Ek het met die bestuurders gepraat en hulle gaan nuwe bestek en breekgoed koop om te verseker dat dit beter in die toekoms is.

Majuli River House
Andre D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Uistekend - ligging, privaat, lekker.

Reeds aan al my vriende verwys. Puik waarde vir geld. Lekker op dek getan terwyl olifante, buffels, seekoeie in Krokkodilrivier baljaar. Diere in Marloth Park pragtig. 2 klein dingetjies, kaste in kamer kan bietjie aandag geniet, veral vir mense wat 'n week plus daar bly. Braai-area kan bietjie onkruid verwyder word. Dit is nie negatief nie maar opbouende kritiek. As ek weer kom is dit die plek waar ek bly en soos gesê, reeds aan al my vriende verkondig.

Majuli River House se terugvoer

Dankie vir u bespreking en neem die tyd om 'n resensie te skryf. Dankie dat u ons ook na al u vriende verwys.

Majuli River House
Clifford H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clifford H

'n Stukkie hemel op aarde.

Wanneer mens vroegoggend met 'n koffie en stukkie beskuit in jou hand op die dek sit en die geniepsigheid van die nag en die oggend aan jou lyf voel kom die woorde "wees stil en weet Ek is God" by jou op. Ons besef weer hoe klein ons is en dat daar 'n groter hand is wat alles onder beheer hou.

Majuli River House se terugvoer

Dankie vir u bespreking en die skryf van so 'n pragtige resensie. Dit is 'n spesiale huis in 'n spesiale plek en ons is baie bly om dit te deel.

Derrick

Majuli River House
Willem S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Absoluut fantasties. Ongelooflike rustigheid en uitsig.

Dit was heerlik, net te kort. Hierdie is so klein stukkie hemel wat hier kom val het. Die uitsig is ongelooflik, so ook die rustigheid. Die dieregeluide en die voëls is uniek. Mens kry weer jou siel hier terug van die alledaagse gejaag na niks. Hier kan jy weer mens word. Baie dankie aan Maritsa en Dean vir julle vriendelikheid. As jy oor iets wil kla dan wil jy net kla dit is fantasties. Al aanbeveling wat ek sal maak is die moontlike plasing van klein yskassie bo. As mens bo op die dek sit en die natuur geniet met 'n koeligheidjie moet jy kort-kort onder by die yskas gaan hervul.

Majuli River House se terugvoer

Thank you for choosing us for your stay in Marloth Park and we are delighted you enjoyed your stay. Also thank you for taking the time to get in touch. We would love to accommodate you again if you ever decide to visit Marloth Park.
Regards,
Derrick

Majuli River House
Jedidiah K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jedidiah K

Ongelooflike ondervinding.

Ons is so vriendelik ontvang. Alles was skoon, op hulle plek. Die "splashpool" was vol en skoon. Die ligging is ongelooflik. Reg op die rivier met 'n ongelooflike uitsig. Dit is 'n plek waar jy kan afskakel en jou vakansie in 'n ander wêreld kan deurbring. Maar jy moet lief wees vir die veld.

Majuli River House se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons is verheug dat jy dit geniet het op ons lodge en hoop om jul weer te akkommodeer wanneer jul weer in die bos kuier.
Derrick

Majuli River House
Luana B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Luana B

Wonderlik stil en word deur niemand gepla nie.

Ons verblyf was baie nice het dit regtig geniet. Baie goed toegerus behalwe julle kroegstoele is 'n groot "safety hazard".

Majuli River House se terugvoer

Thank you for choosing us for your stay in Marloth Park and we are delighted you enjoyed your stay. Also thank you for taking the time to get in touch. I have my manager looking at the stools as we speak. As they are outside they get exposed to the elements more so the wood might have shrunk and made them a little wobbly. We will repair or replace immediately.

Kind regards,

Derrick

Majuli River House
Delana V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Delana V

Die uitsig is asemrowend.

Majuli River Lodge is pragtig. Dit was 'n heerlike wegbreek. Die beste deel van die huis is die boonste dek! Ongelooflike uitsig. Al wat pla is die houtvloer wat baie raas en geen bad.

Majuli River House se terugvoer

Thank you for your booking and thank you for taking the time to write a review.
The house is quite cosy so we decided not to have a bath and instead went for showers. There is a lovely lit up splash pool directly outside the house. I will speak to the manager regarding the floors to review them and see if we can reduce the noise.
Also I see you only gave 3 stars for security. I am sorry for this. Marloth Park is statistically one of the safest places in South Africa with guards on the entrances. We also have 24 security located in the park. we maybe should have explained that to you to make you feel more secure. Sorry.
Thanks again for the booking and review. Majuli River Lodge

Majuli River House
Ria B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria B

Dit was fantasties.

Ek sal enigeen aanraai om hier te bly. Die uitsig oor die Krokodilrivier was fantasties en ons het soveel diere gesien. Net jammer die rivier was so droog. Die huisie was voldoende vir ons en natuurlik die dek was die hoogtepunt om vroegoggend die son te sien opkom terwyl jy 'n lekker koppie koffie drink. Dankie vir almal wat bygedra het.

Majuli River House se terugvoer

Thanks for choosing Majuli River Lodge for your stay in Marloth Park and we are delighted you loved the house. Also thanks for taking the time to give us a review. We would love to accommodate you again if you decide to visit again.

Regards

Derrick

Majuli River House
Callie F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie F

Baie aangenaam.

Met temperature van 46°C was die lugversorging hemel op aarde! Ons het die verblyf baie geniet. Wil net aanbeveel dat 'n deur by die onderste badkamer aangebring word. Die vloer was papnat na elke stort. Die boonste badkamer se stort kort bietjie aandag.

Nelie D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie D

Gemaklik en volledig toegerus.

Die plekkie is rustig en ten volle toegerus. Die lugreëling is 'n pluspunt. Dit kort bietjie opknappingswerk en 'n afdak om jou motor onder te parkeer.

Marika H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika H

Vryheid in die bos!

Ons het ons verblyf vreeslik baie geniet. Die enigste ietsie eksta wat van hulp sou gewees het, is 'n kaart van die omgewing. Ons was gelukkig en het toe sommer 'n kaart by die munisipaliteit gekry. Verder as dit, was dit ongelooflik lekker en die mense in die omgewing is baie vriendelik en behulpsaam.

Chantell S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S

Great

See the stars below!

Marietjie V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Dit was absoluut 'n wonderlike ervaring so tussen die diere en die veld en by die rivier.

Dit was vir ons as 'n gesin van 4 'n wonderlike ervaring. Ons het heerlik in die huis gebly, die zebras en vlakvarke het ons gereeld besoek en om op die dek te kuier vir ure aaneen en te kyk na wat in en om die rivier aangaan was heerlik. Ek hoop om weer eendag so 'n vakansie te gaan geniet, veral weer in Majuli River Lodge se huis.

Andre J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker tyd in die bos!

Die dec bo by Majuli maak dit. Alles wat jy nodig het om lekker in die bos te kuier, is daar.

Dean D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D

Great for a base for trips into The Kruger National Park

The house is functional, with a gorgeous deck. The only downside was that the air-cons didn't work and the one fan in the downstairs bedroom also didn't work.

Philip W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip W

Beautiful setting on Crocodile River, rustic and comfortable

Beautiful location, great sightings of Elephant, Hippo,crocodiles, Buffalo and Waterbuck. House needs a bit of attention as taps leaking, microwave rusted on the inside, and some outside spots were not working but were repaired 2 days before our departure. Downstairs shower needs a door or curtain. Otherwise the sunsets on the deck and the sightings made the stay worthwhile, like I said rustic but comfortable. We had a great stay. Also reasonable close to the Crocodile gate of the Kruger.

Joey O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey O

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Jade T - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade T

Amazing. Thank you Mike

Stayed in March with a friend from Australia. The place is amazing, well positioned with an awesome view. Truly thankful for Mike, he is a great guy with so much knowledge of the place and just a kind person. I will definately be back and will tell everyone I know just how much of an experience and pleasure it was to stay. nMany thanks from Jade in Australia.

Michelle H - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Enjoyed every moment

We would use Majuli River Lodge again.

Debbie V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V

We had an awesome time!

You have amazing views of the Crocodile River. Seeing the elephants was a highlight!

Jorge O - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorge O

Superb location for viewing game and birds!!!!

We'll be back, the entire family loved it and we could of easily stayed for a further week. The walks in the morning were great and to get so close to the game in Marloth was magical.We had the pleasure of meeting Mike on the last day and to thank him... and thank you TravelGround for your assistance and follow up.

Vanaf R1 990
R1 990 R1 692
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 692
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMzU4YTUxLTU5ZTItNDBhMS04N2NhLWMyZGQ3ODgxOGYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 398 Crocodile Road Marloth Park 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3815199 31.75878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang