Majuli River House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Piet L - Aug 2024
Algehele gradering
My groep het dit baie geniet, die uitsig en ligging is baie mooi.
Majuli River House se terugvoer
Baie dankie, ons verwelkom jou graag binnekort terug!
Ashley K - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreek huisie.
Majuli River House se terugvoer
Hi Ashley, baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons verwelkom jou graag binnekort weer!
Vivia B - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Skoon en netjies. Vriendelike diens.
Hercules W - Jan 2024
Algehele gradering
Sal teruggaan. View to die for.
Lynne B - Jan 2024
Algehele gradering
Could be so much better!
Lynne B - Jan 2024
Algehele gradering
Needs updating and some care and attention.
Lees meerLouis M - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Lees meerJustine S - Jun 2023
Algehele gradering
An oasis.
Majuli River House se terugvoer
Thanks a million for your booking and we are delighted you had a great stay. You will have to come again, and stay longer next time.
Derrick
Bridgette M - Des 2023
Algehele gradering
Amazingly superb!
Lees meerRae-ann F - Apr 2023
Algehele gradering
Kon lekker op die deck sit, kuier en diere kyk.
Wynand B - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Andre F - Nov 2023
Algehele gradering
Die uitsig op die rivier was iets besonders. Het dit geniet.
Oswald A - Apr 2023
Algehele gradering
One word says it all, magical.
Ruurd B - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Ina B - Des 2023
Algehele gradering
Ons het die kerstyd daar baie geniet.
Suzanne W - Des 2023
Algehele gradering
Nie aanbeveelbaar nie.
Barbara L - Des 2022
Algehele gradering
Best location in Marloth Park for the view.
Majuli River House se terugvoer
I am delighted you loved your stay with us. The bush-babies are there every evening. They are too cute. Thanks again for your booking.
Adam V - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant staff, great views and a place to go and recharge.
Daniel F - Nov 2022
Algehele gradering
Relaxed, stunning uitsig, leersaam.
Majuli River House se terugvoer
Dankie vir jou bespreking en ons is verheug dat jy jou verblyf in die bos geniet het. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Graeme R - Okt 2022
Algehele gradering
Rustic river lodge. Wonderful view from the deck.
Majuli River House se terugvoer
Thanks a million for your booking and we are delighted you enjoyed your stay in the bush. The sound of the fish eagle and the hippo are the iconic sounds of Africa and we are lucky to be on the river to see and hear them. Thanks again
Gerry V - Mrt 2022
Algehele gradering
Great place, great views, ideal to visit Kruger.
Majuli River House se terugvoer
Thanks a million for your booking and we are delighted you enjoyed your stay in the bush.
Robert M - Mrt 2022
Algehele gradering
View and deck amazing.
Lees meerMajuli River House se terugvoer
Robert
Thank you for taking the time to review us. Also thank you for your offer of investing in the house as part of a partnership and then to offer to buy the house outright. With it's brilliant location and view, we get that a lot but thanks again.
Our employee, Mercy offered to come daily and service the house when checking you in. You refused this. I'm sure any cleaning issues could have been addressed during your stay if you wanted it.
I have spoken to the manager and cleaner of the house to ensure we take all your points onboard. There is to be a full review completed in the next day or two and we will put an action plan to rectify any issues. Most of our reviews are positive but we take negative ones seriously.
Apologies again that the house wasn't to your standard and thanks again for the offer of partnership! Sorry we couldn't make it happen
Derrick
Wentzel Y - Feb 2022
Algehele gradering
Mooi ligging.
Majuli River House se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons doen 'n volledige hersiening van die huis en ons sal alle probleme aanspreek om te verseker dat dit reggestel word.
Derrick
Tracey S - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing view from the deck.
Danie L - Sep 2021
Algehele gradering
Basies. Netjies. Uitstekende ligging
Werner L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker, klomp diere gesien net van die boonste dek af.
Wandi R - Jan 2021
Algehele gradering
Verblyf is te duur vir wat mens ontvang.
Jackie L - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustig. Baie voëls.
Dina F - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Majuli River House se terugvoer
Baie dankie vir u bespreking. Ongelukkig, aangesien ons in 'n bewaringsgebied is, kan ons nie die bome kap om van die onderste dek af te sien nie, maar sorg dat die fantastiese uitsig vanaf die boonste dek beskikbaar is. Ons is verheug om te hoor dat u weer by ons gaan kuier. Ons sien uit daarna om jou te sien.
Derrick
Harold G - Aug 2020
Algehele gradering
Baie diere in Marloth.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Braam V - Des 2019
Algehele gradering
Amazing location.
Michael M - Aug 2019
Algehele gradering
Great terrace with a great view but needs improvement.
Lees meerMargot M - Aug 2019
Algehele gradering
Run down, dirty and unloved.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verwaarloos, vuil en geen liefde.
Die bespreking is sonder kennisgewing verander. Toe ons by die huis aankom en die eienaar skakel, was hy telefonies baie onvriendelik. Die huis was vuil, daar was gerook. Op 'n positiewe noot, het die stort gewerk en daar was 'n wasmasjien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Majuli River House se terugvoer
I am so sorry we changed your booking. We made a mistake and double booked so thought we would upgrade you to another house on the river that charges double what you paid. We thought that was the least we could do and we absorbed the extra cost. I am sorry it didn't live up to your expectations and I will pass on your comments to the owner.
Derrick
Jacobus Cn T - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf met 'n ongelooflike dek.
Isak R - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike ruim plek en het lekker op die dek gekuier.
Jacqualine D - Nov 2017
Algehele gradering
Salig.
Mariane F - Jun 2017
Algehele gradering
Die uitsig kan nie beter nie.
Majuli River House se terugvoer
Dankie vir u bespreking en neem die tyd om 'n resensie te skryf. Ek het met die bestuurders gepraat en hulle gaan nuwe bestek en breekgoed koop om te verseker dat dit beter in die toekoms is.
Andre D - Jan 2017
Algehele gradering
Uistekend - ligging, privaat, lekker.
Lees meerMajuli River House se terugvoer
Dankie vir u bespreking en neem die tyd om 'n resensie te skryf. Dankie dat u ons ook na al u vriende verwys.
Clifford H - Jul 2017
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde.
Majuli River House se terugvoer
Dankie vir u bespreking en die skryf van so 'n pragtige resensie. Dit is 'n spesiale huis in 'n spesiale plek en ons is baie bly om dit te deel.
Derrick
Willem S - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Ongelooflike rustigheid en uitsig.
Lees meerMajuli River House se terugvoer
Thank you for choosing us for your stay in Marloth Park and we are delighted you enjoyed your stay. Also thank you for taking the time to get in touch. We would love to accommodate you again if you ever decide to visit Marloth Park.
Regards,
Derrick
Jedidiah K - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflike ondervinding.
Majuli River House se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons is verheug dat jy dit geniet het op ons lodge en hoop om jul weer te akkommodeer wanneer jul weer in die bos kuier.
Derrick
Luana B - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlik stil en word deur niemand gepla nie.
Majuli River House se terugvoer
Thank you for choosing us for your stay in Marloth Park and we are delighted you enjoyed your stay. Also thank you for taking the time to get in touch. I have my manager looking at the stools as we speak. As they are outside they get exposed to the elements more so the wood might have shrunk and made them a little wobbly. We will repair or replace immediately.
Kind regards,
Derrick
Delana V - Jun 2016
Algehele gradering
Die uitsig is asemrowend.
Majuli River House se terugvoer
Thank you for your booking and thank you for taking the time to write a review.
The house is quite cosy so we decided not to have a bath and instead went for showers. There is a lovely lit up splash pool directly outside the house. I will speak to the manager regarding the floors to review them and see if we can reduce the noise.
Also I see you only gave 3 stars for security. I am sorry for this. Marloth Park is statistically one of the safest places in South Africa with guards on the entrances. We also have 24 security located in the park. we maybe should have explained that to you to make you feel more secure. Sorry.
Thanks again for the booking and review. Majuli River Lodge
Ria B - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Majuli River House se terugvoer
Thanks for choosing Majuli River Lodge for your stay in Marloth Park and we are delighted you loved the house. Also thanks for taking the time to give us a review. We would love to accommodate you again if you decide to visit again.
Regards
Derrick
Callie F - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Nelie D - Nov 2015
Algehele gradering
Gemaklik en volledig toegerus.
Marika H - Jul 2014
Algehele gradering
Vryheid in die bos!
Chantell S - Jun 2014
Algehele gradering
Great
Marietjie V - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n wonderlike ervaring so tussen die diere en die veld en by die rivier.
Andre J - Mei 2014
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n lekker tyd in die bos!
Dean D - Apr 2014
Algehele gradering
Great for a base for trips into The Kruger National Park
Philip W - Jun 2014
Algehele gradering
Beautiful setting on Crocodile River, rustic and comfortable
Lees meerJoey O - Apr 2014
Algehele gradering
Goed!
Jade T - Mrt 2012
Algehele gradering
Amazing. Thank you Mike
Michelle H - Okt 2012
Algehele gradering
Enjoyed every moment
Debbie V - Sep 2012
Algehele gradering
We had an awesome time!
Jorge O - Aug 2011
Algehele gradering
Superb location for viewing game and birds!!!!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang