Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majuli River House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Piet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

My groep het dit baie geniet, die uitsig en ligging is baie mooi. Dit was 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Baie dankie, ons verwelkom jou graag binnekort terug!

Ashley K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike wegbreek huisie. Ons het baie lekker gebly met die mooiste uitsig op die boonste vlak. Verskeidenheid diere en voëls het vir ons kom kuier vir ontbyt op die stoep. Wat 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Hi Ashley, baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons verwelkom jou graag binnekort weer!

Vivia B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Vriendelike diens. Heerlik gebly! Sal vir seker weer van hul gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Sal teruggaan. View to die for. Sal teruggaan. Bouers langs maak diere op hul senuwees, maar bouers is amper klaar. Ek sal diere rustig raak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne B
1 nag Saam met vriende
3.0
Jan 2024

Could be so much better! This is a beautiful location. However, the accommodation is very dated and shabby. The grounds need some attention too. Such a pity as the view is lovely and the surroundings are so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lynne B
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Needs updating and some care and attention. We only stayed one of the three nights booked as we found the accommodation shabby and not as represented in the pictures. It's a pity as it's a lovely location overlooking the river, but the grounds are overgrown and trees mask the view somewhat. The interior is dated and dowdy, not at all inviting, and the noise travels excessively. So, when in the downstairs bedroom, you can hear every movement in the upstairs room. I'm sure it was a lovely spot in its glory days, but those seem a long time in the past. Such a shame.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Louis M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige verblyf. Majuli River Lodge is netjies, skoon en gerieflik en was gereed met ons aankoms. Mercy het seker gemaak ons is tevrede en alles gewys met aankoms. Sy is baie vriendelik en hulpvaardig. Uitsig vanaf die dek is puik. Baie rustige omgewing. Boma is baie lekker. Net bietjie laag om op te braai ook, +- 30cm vanaf die grond. Met wind wat waai, waai die sand maklik op die vleis, en ongemaklik om heeltyd kromrug te staan en braai. Swembad is puik en 'n bonus. Aircon binne het ons ook van 38 grade gered, wat Mercy voor ons aankoms al aangesit het. baie dankie. Diere loop gereeld verby, en kon lekker eet aan die wilds pellets wat ons saamgeneem het. Stel voor 'n aparte braaier, wat hoër is, sal ideaal wees. Afdak vir die voertuig ook 'n groot pluspunt. Ons het dit regtig vreeslik geniet. Sal verseker weer hier oorslaap, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

An oasis. What a beautiful place. We had such a relaxing break. We heard lions, hippos and the fish eagles. We were visited by warthogs and zebras. What an incredible place to connect with nature. Will definitely go back. Wish we had booked to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Thanks a million for your booking and we are delighted you had a great stay. You will have to come again, and stay longer next time. Derrick

Bridgette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Amazingly superb! Amazing, we were welcomed by zebras at the entry of our river house which was beautiful! Mercy, who is the caretaker, is super friendly and also suggested places to eat. The view from our balcony was breathtaking. Watching the sunset was just so beautiful and one of the things we enjoyed daily. Watching the stars, elephants, hippos, buffalo, springboks, and plenty more animals come to drink water from the river was just so beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rae-ann F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Kon lekker op die deck sit, kuier en diere kyk. Ons kon op die deck kuier tot laat en die natuur bewonder. Sal weer by Majuli River Lodge bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 990
R1 990 R1 692
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 692
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMzU4YTUxLTU5ZTItNDBhMS04N2NhLWMyZGQ3ODgxOGYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 398 Crocodile Road Marloth Park 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3815199 31.75878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang